Espial
Pack Dog
Vydag middag ongeveer 5nm by Spar in Graskop met die Paradise rally was daar 'n DL1000 Silver met 'n WD Sticker en saam hom was 'n stunning 1200GSa met 'n shitload ekstras op. Wie sal die 2 manne wees?
Enter your email address to join: