Pieter Willering
Pack Dog
Enige ouens hier wat nog Superbikes, Super Tourers, HD's of iets anders ry behalwe jou DS bike. Hoe gereeld ry jy nog jou padfiets en wat het jy ?
Ek het so paar maande terug weer 'n padfiets ook aangeskaf en ek moet se ek geniet beide ewe veel. Nou om die rytyd tussen die GS en KS te verdeel - nogal 'n moeilike keuse by tye.