Willehond weeskind

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Biesie

Race Dog
Joined
Apr 24, 2007
Messages
1,565
Reaction score
114
Location
Paarl
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hoezit aan al die honne! ;D

Ek's 'n nuwe brak op die blok en lees lekker aan al die ride reports en raad ??? Is 'n weeskind want daar's niks in die garage nie  :'( ..meer as 10 jaar al .. het op 'n Suzuki FatCat grootgeword en 'n XR500R op Varsity gery (ene Bella) ...die doen nou al 'n geruime tyd diens op 'n pel se Karoo plaas...

So huidiglik sit ek op die side lines en kyk hoe die trop elke naweek jag, maar is besig met 'n llllllaaaaaaaaaannnnnnnnngggggggggggg plan om uit die honnehok te ontsnap  :) ...om by die mevrou verby te kom is die grootste hassle  ;D

Laat die honne huil!!
Biesie

P.S. Het nou al seker 'n 1000 keer na Uiltjie se Vara gekyk ...miskien moet ek hoor of hy nie vir 'n lay buy scheme sal val nie  ;D

 
Top