wiskey throttle
Pack Dog
Ek sit met so effens van n probleem en het gewonder of 1 van die Wilddogs in die kaap omgewing my kan help..my bike sit vas sonder n clutch en moet die arme scooter van Bellville tot Durbanville vervoer..so wat ek vra is kan iemand my dalk assister met n trailer of bakkie om hom te vervoer asb?