renoster
Pack Dog
soos almal besluit terug draai of deur ry ons besluit terug draai
hier dink ek en wonner hkm daar nie binnebande rondom die bike gesit kan word nie en deur dryf ry en dan is die bikes gered
toe besluit ons gaan swem in die rivier
wwhheee ek was eerste innie water.....
oooopppsss die water is te vlak.. kannie deurswem nie sal maar kruip
terug by die kamp en hier desmostreer ama hoe om die skills baas te raak en die res volg hom :shock:
hier sit almal en wag angstig vir die spitbraai ...en die vleis moet gaar kom ... :lol: honger mae wat wag
hier sit ek en eet van die lekkerste spitbraai vleis met daai groot been wat ek so eet :shock:
hier sit ama en wonner hoe die kamera werk
hier ons weer oppad huistoe met trane in ons oe :sad2:
hier kom ons by die pad wat gesplit is en daar groet ons vir oulaas terug huiswaarts
hier ry ons deur Graaf ry net met die mooi kerk voor
ry deur middelburg en gou middagete by saddles gaan eet en die weer dreig om te reen :shock:
toe reguit na Colesberg ..5 munite gerus en daar start my bike nie weer nie :evil: petroljoggies help bike stoot om jumpstart en daarna reguit bloemfontein en veilig daar aangekom my gat was lekker seer
dankie aan almal wat daar was en gehelp het met die bike se battery en paar tips hoe om "ordendelik" grondpad te ry en julle was puik mense en nice...dankie tog die pap het darem na pap gesmaak ..nogmaals dankie vir die wat gereel het en moet weer vlgde jaar weer reel
fluit fluit fluit die storie is uit