karooblom
Pack Dog
Sorted by Xculcha company - hulle het magic masjiene [emoji23]. [emoji85][emoji86][emoji87][emoji1751] My 34 Xculcha jean het gekrimp...maar as ek nou dood eerlik moet wees is dit maar ek wat gegroei het (weens oordaad vermoed ek [emoji23]) Is daar nie dalk iemand wat wil ruil vir ñ 36 nie. Die broek is in uitstekende toestand. Whatsapp my gerus by 0721898205. Die broek op die image is net vir verwysing.
Sent from my Redmi Note 5A Prime using Tapatalk
Sent from my Redmi Note 5A Prime using Tapatalk