Fenderbender
Race Dog
- Joined
- Oct 7, 2006
- Messages
- 4,083
- Reaction score
- 268
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Baie skaars fiets , saam met die Tornado gebou in Brasil . Selfstart, Nuwe ketting , sprockets , speke, rims en tyres. Nie geregistreer , daarom die lae prys . Ideale plaasfiets . R26 000.