Dit is ongelukkig tyd om die XR te laat gaan. Kry nie tyd vir ry nie.
Scorch pyp, desmog af gehaal deur Superbike Solutions in Somerset Wes.
Oorspronlike uitlaat pyp en handlebars ingesluit.
Nuwe agter band (140)
4623 Km
R43 000.00 neg
Scorch pyp, desmog af gehaal deur Superbike Solutions in Somerset Wes.
Oorspronlike uitlaat pyp en handlebars ingesluit.
Nuwe agter band (140)
4623 Km
R43 000.00 neg