• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

XT 660 R extras wanted

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 27, 2014
Messages
283
Reaction score
18
Location
Irene, Pretoria
Bike
Yamaha XT660
Goeie more Dawgs...

Ek het onlang, of is altans in die proses om vir my 'n baie goed opgepaste XT 660 R te koop, kry hom einde Augustus.
Ek is letterlik kinderlik opgewonde en kan nie meer wag nie, dit is my eerste adventure bike. :biggrin:

Al wat die fiets kort is 'n extended screen en 'n luggage plate.  Ek het redelik nou al op die internet gesoek na die parte,maar kon nie regtig iets kry met definitiewe pryse nie.
Kan enige iemand my dalk uithelp en raad gee waar ek die komponente kan koop teen 'n billike prys?

Ek bly in Edenvale, so verkieslik erens in Gauteng area sal werk.

Vind aangeheg 'n foto of twee van die fiets.

Groete
Daniël
0826147484

 

Attachments

  • IMG-20140728-WA0004.jpg
    IMG-20140728-WA0004.jpg
    306.3 KB · Views: 115
  • IMG-20140728-WA0001.jpg
    IMG-20140728-WA0001.jpg
    279.3 KB · Views: 113
Top