• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

XT600Z Tenere (34L series)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
A

albert smit

Guest
Hi,

Ek self hierdie fiets oorgebou in 2001/2.  Baie mooi voorbeeld.  Duisende gespandeer daaityd.  Was baie groot projek - ek alles oor/deurgegaan.  Was baie lekker en toe een 3000 km toer gedoen, en as daaglikse vervoer vir so rukkie daarna.  Het klein duikie regs op tenk, en is maar oud al (1983), maar gebou om te hou en reg ve Afrika.  Sy papiere is reg en ek sal PWS/RWC doen.  Het 608cc enjin wat uit Yammie SRX-6 padbike kom.  Enjin nie geverf - is oorspronklik aluminium so gewees.  Pas presies in raam - en het dus nou 2 oilcoolers in.  Skop maklik aan die gang.  Bande nog goed maar nie beste nie - dink dis Metzeler Enduro II agter en Michelin T63 voor.  Exh is SS Freeflow tipe, maar is geverf - en het tailpiece op dat nie nr. plaat brand nie.  Kettings en sprockets nog reg.  Het paar spares erens ook - maar nie veel nie.  Top box is ander fiets sin eintlik, maar as jy wil oorvat net so, is jy welkom (cheap tipe). 

R28000.  Dis versamel stuk en kan nog jare hou, en parte is volop.  Dink self dis die beste + regte Afrika toer fiets ooit - baie eenvoudig gebou en maklik onderhoud.  Ek het manual ook erens nog.  Battery ook redelik nuut.  Nuwe sidecovers.  Nuwe spieels.

Ek het 2 sulke fietse, en die een is te koop.  Fiets is teen middel / einde Maart beskikbaar.

Kontak my by:
timstrebla AT gmail DOT com

Moenie die 'threat' hi-jack nie asb - dis bloot net advertensie om te verkoop..  Epos my as jy wil koop en geld het daarvoor.

Groete,

Albert.    :ricky:
 

Attachments

  • DSC02677bb.JPG
    DSC02677bb.JPG
    32.4 KB · Views: 924
Top