• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Yamaha XT660R for sale R38 500

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Probie

Race Dog
Joined
Dec 29, 2009
Messages
1,333
Reaction score
13
Location
Groot-Brak
Bike
AJS (all models)
Hallo julle,

Die groot besluit is gemaak en die tyd het aangebreek dat my gunsteling fiets verkoop moet word. Ek het die fiets laas jaar gekoop en was nog nie een oomblik spuit oor die koop nie. Ek het een groot trip met hom gedoen "Om Lesotho" en verder hom gebruik om werk toe en terug te ry.
Ek het hom sopas 'n groot diens gegee en als reg gemaak wat my gepla het. Ek sal sommer die fakture van Yamaha aanheg want ek nog vlg week moet kry van Yamaha. Maar die bedrag saam met die diens wat ek laat reg maak is rondom R11 000. Ek wil net seker maak almal verstaan, die fiets was nog nooit in 'n ongeluk of omgeval nie. Hierdie is dinge wat vervang is omdat dit gepla het en my linker agter se flikker wat afgebreek het, glo 'n Yamaha ding. Klein barsie is vervang met 'n nuwe part. Ek het ook fotos van voor die herstel vir die wat belangstel. Die fiets gaan Maandag by Yamaha Bloemfontein gehaal word en dan sal nuwe fotos opgesit word. Die fotos tans is voor die diens en herstel.

Yamaha XT660R
2006 model
15 000km - sal net seker maak as ek hom gaan haal.
Wide foot pecks
Exhaust 2 to 1 conversion
Kyk maar op die fotos en die fakture wat ek sal opsit.....

Die fiets is op my naam en alle papierwerk is in orde.

Laat weet maar as ek nog iets moet aanstuur.....

Sam Marx 079 497 6622


Sent from my iPad using Tapatalk
 
Top