Yamaha

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Yami 900

Race Dog
Joined
Oct 18, 2008
Messages
3,049
Reaction score
1
Location
Near my PC deep in Africa or on my bike.
Bike
Yamaha Super Tenere
Hi Daar ouens,

Ek is nog nuut op die forum, se gewoonlik niks nie, check net wat die ouens the se het. Maar moet bylas dat dit n baie goeie forum is waar n mens baie kan sien wat gebeur en ook baie leer.

Wel soos julle kan sien is ek n Yamaha fan! Ek besit n TDM900. Het nou al 2 roetes met die Burger in die Kaap gedoen met my fiets en die ouens was baie verbaas gewees oor sy 'off-raod' vermoee. Ek het die Aqula lodge en Witsand trippie gedoen en nie een keer het die fiets my in die steek gelaat nie, daarby gese ek is ook nie so groot off road boffen nie. Gee my 4 wiele (quad) en dan kan ek n paar manne iets wys! Maar op 2 wiele bly ek stil en klou vas.

Well dis so iets van my.
Maar wat ek al die Yamaha fans wil laat inlig is....die Super Tenere 1200 XTZ is oppad! En glo my my naam is op die wag lys!
Deposito betaal en sit en wag geduldig, want die wat wag, word vergoed.

So op die einde sal ons sien hoe die "beast" teen die BMW's en KTM's maak!

Cheers ouens!
 
Top