Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die Agterstevoor Kasteelberg Ride Report (In Kasteelberg report ook)  (Read 298 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Carrol

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 337
  • PJLHF - my "mantra"
Die Agterstevoor Kasteelberg Ride Report
Op pad terug op die Brandrivierpad by die nuutgeboude laagwaterbruggie:



Hier binne Írens skuil daar Ďn skilpad wat oor die pad geloop het, en vinnig ook!

Blomme langs die Brandrivierpad


Die Brandrivierpad strek voor my uit

By die Country Pumpkin (Barrydale) was ander bikers ook

By die Gat in die Rots voor Montagu



By Robertson Shell

By Worcester, Ďn Super Biker wat sy fiets start. Hulle het Ďn rally by Kleinplasie gehad. Dis bikers wat aan clubs behoort.

TruspieŽl beeld in Woleseley by padstop.


Padstop by Nuwekloofpas


Sonkwasdrif Naby Riebeek Kasteel


By Edís Diner na Kasteelberg


Ons maak reg om van Kasteelberg af te ry. Dankie Dewald vir die afneem van my motorfiets. Na my twee omvalle het ek nie kans gesien nie.






Na die skaapkoppe:

Toilet with a view:


Die skaapkopete:



Kuier en wag vir koppe en braaivleis: (You can tag them)







Die grype na Riebeeker se Beste Brood!! En nog kuier fotoís







Die fiets het dit net-net gemaak. Twee keer geval, lekker geskraap, veral die barkbuster

As jy bo kom waardeer jy eers die uitsig:


Die oggend vroeg by Edís Diner. Almal kom bymekaar



FIN
 
 

Offline Pote

Re: Die Agterstevoor Kasteelberg Ride Report (In Kasteelberg report ook)
« Reply #1 on: October 29, 2012, 05:16:18 pm »
Nice Carrol  :thumleft: