Gevra: Hulp om na bike kit te gaan kyk: Oos Londen area honne

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

clutch

Pack Dog
Joined
Mar 10, 2010
Messages
366
Reaction score
1
Location
Gauteng
Bike
KTM 1190 Adventure
Hi Honne en specifiek Oos London honne.

Is daar iemand wat na Oos Londen Big Boy Scooters toe kan gaan en vir ons vastel (en 'n foto of twee neem) van die Bike rally Kit wat hulle iewers in hulle stoor het. Die mense wat daar werk weet nie vir watse bike dit is en ons sukkel om 'n foto/response te kry??? Sien foto onder die volgende fred na wat min of meer moet dit wees

Garage projects & restorations.Topic: Wanted: KTM 530 Dakar kit

Kan n six pack werd wees  :biggrin:  Die hulp sal erg wardeer word!!!!
 
Top