clutch
Pack Dog
Hi Honne en specifiek Oos London honne.
Is daar iemand wat na Oos Londen Big Boy Scooters toe kan gaan en vir ons vastel (en 'n foto of twee neem) van die Bike rally Kit wat hulle iewers in hulle stoor het. Die mense wat daar werk weet nie vir watse bike dit is en ons sukkel om 'n foto/response te kry??? Sien foto onder die volgende fred na wat min of meer moet dit wees
Garage projects & restorations.Topic: Wanted: KTM 530 Dakar kit
Kan n six pack werd wees :biggrin: Die hulp sal erg wardeer word!!!!