That time of the month... die kos kaste is leeg en die skoonmaak middels... blah blah blah... we all know the drill!

Whoeps, ek en Michelle op die skoeter Centurion Mall toe... Sy het die ding sy haat dit om parkering te betaal. . .

hehehe, dit was n hit en run!!