660 Tenere ketting

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MYNE

Puppy
Joined
Jul 26, 2010
Messages
36
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
'n Vriend van my sukkel met die 660 Tenere wat in 'n kort tyd reeds die derde keer sy ketting afgegooi het. Die fiets is elke keer terug na Droomers vir herstelwerk, nuwe ketting en Sprocket. Na die nuwe ketting is die fiets teruggeneem om die ketting wat gerek het styf te stel. Na minder  as 2000km, weer af met skade aan die fiets. Is dit algemene probleem of wat kan die slimkoppe dink is verkeerd. Help voor die fiets brandgesteek word deur 'n kort humeur.
 
Top