1200 adv Topbox and locks - advice

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,680
Reaction score
622
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Ek het verlede week 'n stel panniers en topbox op die forum gekoop.

n Paar vrae het opgeduik.

1. Wie in die Kaap kan die slotte code met sleutel of moet ek BMW toe gaan?
2. Die topbox se slot is toegesluit, moet hy oopgesluit wees om gecode te word?
3. Hoe lyk die carrier rak waarop die topbox pas.

Die adverteerder het my laat verstaan die topbox pas op die carrier van die adv soos hy is, maar dit wil my voorkom daar kort iets op my fiets.
 
Top