Liewe hel. Ek het Sondag seker die meeste bikes nog ooit gesien in Franschoek! Lyk my al wat `n ding met twee wielle het ry deur die dorp op `n Sondag. Die ouens wat karre ry lyk angstig.

Het bietjie da by die nuwe dam net buite Franschoek gaan bospaadtjies gaan ry. Eerste keer dat ek van die teerpad afry. Was nogal `n uitdaging om die minste te se, veral om in sand te ry!
Gelukkig nie geval nie.
Kyk bietjie dit fotos.