Oornagplek in Pretoria ? Reggekom met raad en daad - Dankie !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swannie 685

Pack Dog
Joined
Aug 1, 2014
Messages
468
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi Wild Dogs,

Ek moet op 18 November 2014 in Pretoria wees om te getuig teen `n prokureur.  :eek:

Enige raad waar `n oornagplek is waar my bike VEILIG sal wees ? Ek moet blyplek kry vir die 17 de Nov en moontlik vir die 18 de ook indien die saak langer neem as beplan.

Ek was 34 jaar gelede in Pretoria tydens my weermagdae en toe was daar `n hotel naby die stasie. Bestaan dit nog ? --En  hoe veilig sal dit vir my bike wees ?

Enige raad of advies sal welkom wees. :3some:

Cheers  :ricky:
 
Top