This is the very best ride report I have EVER seen, well done. My reason is simple it had detail I as an Newbie (no shame) can use. I can note the actual route and use it.
Thanks. When writing the ride reports I also get a good idea of where I've been, retrospectively. Often, during the ride, I'm just following Lance; not having a clue where I am!
Enige kans dat jy vir ons die GPX track oplaai sodat ons kan kyk waar julle was
Ongelukkig het ek net die GPX track van die beplande roete (reply #2) en nie die eintlike roete wat ons gevolg het nie (die wat ek in Google Maps wys).
Well done ladies! Die sand kan 'n mens goed rattle as jy nie gewoond is daaraan nie, veral met 'n groot fiets soos daai. Maar as mens eers gewoond is daaran dan smile jy as jy sien die sand raak dik in die pad verentoe. En damn die Kaap bly maar mooi! En ja, Biedouw vallei is stunning in die blomme seisoen.
Ek was op 'n intro to sand kursus net so 3 weke gelede. Ek dink nie ek's meer so bang vir diep sand nie (nie dat ek dit goed kan ry nie) - dit maak mos nie seer as jy val teen lae spoed nie! Wat my nog pla is as jy lekker ry op 'n pad wat redelik goed lyk en dan tref jy eweskielik sand. Dit het met my gebeur laas naweek. Sand getref teen so 60-70km/h. My motorfiets het lekker orals gedans. Lance weet nog steeds nie hoe ek oorleef het nie. Dit moes nogal snaaks gelyk het van agter af.
Nice photos! I'm looking forward to doing that Wupperthal road on Sunday. Hopefully it's sandy.....
Why don't we do this whole route? The route to Cederberg looks awesome!
You should try the sand road on our route. It's definitely more hairy than Wupperthal, in that it is a far longer stretch of sand. What I liked about the route is the feeling of being in the absolute dead centre of nowhere. It had a strange, otherwordly feel to it, as if time decided to stand still in that area.