Rickus
Race Dog
Ons het in 2015 begin om die NAMBASH saam met die jaarlikse Koës Pan Rally te hou.....hierdie jaar wil ons dit groter en beter doen!!!!
Ons merk n gedeelte van die kampeer terein af vir Wilddogs en kuier lekker....die area het baie nice ry plekke as jy voel jy bietjie explore...anders spandeer jy jou tyd by die Rally of in die bar
Dit sal great wees om weer n klomp Adventure fietse op die Rally te sien soos laasjaar.
Check ons uit op Facebook.
https://www.facebook.com/groups/197560190397680/