Koës Pan Rally 2019 (35th edition)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rickus

Race Dog
Joined
Jan 16, 2009
Messages
1,670
Reaction score
8
Location
Koës
Bike
KTM 950 Adventure S
Ja manne dis weer dai tyd van die jaar, die hoeveelheid adventure fietse raak elke jaar net meer en meer en baie manne kom elke jaar terug vir die eg Suide braaivleis en koue Namibia biere.
Jy kan kom kamp opslaan of jy kan lekker lig travel en 1 van ons tente dorp tente kom oorbly (bring net slaapsak en kussing)
Deur die dag kan jy in die pan of iewers langs die roete na die jaagery kyk of jy kan bietjie die wereld hier rond verken..(hier is oulikke goed om te sien reg rondom Koës) OF jy kan selfs deelneem aan die rally. Ons gee elke jaar lekker pryse weg vir die wenners van die 1/4 myl sprints.
Kontak my vir enigge vrae.

 

Attachments

  • 2019 Rally Poster klein.jpg
    2019 Rally Poster klein.jpg
    211.1 KB · Views: 372
Top