Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Farmers closing roads  (Read 30460 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,135
  • Thanked: 81 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #200 on: May 18, 2016, 12:33:43 pm »
Fokkit kerels. 10 bladsye oor 'n donnerse hek. As jy hom toe kry, maak hom toe agter jou gat. As jy hom oop kry. Los hom oop. Dis nie rocket science nie.

Dis soos die storie van die familie van Gauteng wat deur 'n boer se plaas gery het. Lekker spot gesien en sommer kamp opgeslaan. Deur die ou se veld gery, plantegroei moer toe en lekker gegaan. Geen toestemming by die boer gekry nie. Boer mooi fotos geneem. Nommerplate gekry, en toe vir 'n week lank gaan uitkamp op die ou se gras in die stad. Gras lekker platgetrap met sy Cruiser Plek goed opgeneuk en toe teruggegaan plaas toe.

Respekteer die manne se grond. Hulle sit kos op jou tafel.
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline Geel Kat

Re: Farmers closing roads
« Reply #201 on: May 18, 2016, 12:36:02 pm »
Fokkit kerels. 10 bladsye oor 'n donnerse hek. As jy hom toe kry, maak hom toe agter jou gat. As jy hom oop kry. Los hom oop. Dis nie rocket science nie.

Het jy die thread gelees?

 

Offline Bie

  • Local Mods
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,428
  • Thanked: 921 times
  • Winners never quit, Quitters never win.
Re: Farmers closing roads
« Reply #202 on: May 18, 2016, 12:41:16 pm »
Better still Boer, make use of Tracks for Africa and let them know where you find a locked gate. They have a few indicated on their maps and can probably update it with called in info. I see none of the smaller roads that are locked in this area are even shown on T4A. It is those extremely small tweespoor type roads that are indicated on Garmin's Topo maps and Google maps that some simply assume are public roads that are problematic.

Yip, this is part of the farmer's problem.

The old Garmin Streetmaps I found useful but the newer Garmin City Navigator has got too many private roads on and is just confusing. Suppose this will lead to more people wondering onto private land.

T4A is up to shit. Too many of the public roads are just not indicated on their maps. Fine if you want to go where everyone else have gone.

I agree with Boer, it seems as if the thought is that known public roads are deliberately locked, or gates simply put across to the inconvenience of others and I am unaware of such cases.
The big issue in my mind is people breaking locks to go onto private land, assuming it is public terrain. If a gate is not locked and you wander onto private land, assuming it is a public road, I think most farm owners will be accommodating, even though you are technically trespassing. If you however break a lock to gain entry to private land you cannot blame the owner if he is pissed off. You would be too if I break the lock on your driveway gate assuming it is public terrain and rightly so. Make 100% sure whether it is in fact a public road before you break that lock and don't use Google maps or Garmin to base your assumptions on.
Kom ons maak 'n stoffie.
 

Offline 1190

Re: Farmers closing roads
« Reply #203 on: May 18, 2016, 12:44:11 pm »
but would suggest it gets put in Jou ma or some other place where non members could not see it.

Not such a great idea from a security point of view :biggrin:
Smith & Wesson the original point and click interface
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,280
  • Thanked: 579 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #204 on: May 18, 2016, 12:49:13 pm »
Better still Boer, make use of Tracks for Africa and let them know where you find a locked gate. They have a few indicated on their maps and can probably update it with called in info. I see none of the smaller roads that are locked in this area are even shown on T4A. It is those extremely small tweespoor type roads that are indicated on Garmin's Topo maps and Google maps that some simply assume are public roads that are problematic.

Yip, this is part of the farmer's problem.

The old Garmin Streetmaps I found useful but the newer Garmin City Navigator has got too many private roads on and is just confusing. Suppose this will lead to more people wondering onto private land.

T4A is up to shit. Too many of the public roads are just not indicated on their maps. Fine if you want to go where everyone else have gone.


Janee!  I posted a image from Garmin City Navigator back somewhere in this thread.  It is even showing, what I know to be a fire break, as a road.   :snorting:
#33 #BRADICAL!
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,135
  • Thanked: 81 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #205 on: May 18, 2016, 01:11:48 pm »
Fokkit kerels. 10 bladsye oor 'n donnerse hek. As jy hom toe kry, maak hom toe agter jou gat. As jy hom oop kry. Los hom oop. Dis nie rocket science nie.

Het jy die thread gelees?

Ek het ophou lees by bladsy 5. My oom het 'n plaas in die Namakwaland. As jy een goeie more opstaan om te gaan skaap bymekaar maak en jou helekudde van 60 dragtige ooie is gesteel dan sal mense verstaan hoekom 'n boer sy hekke sluit. Myns insiens wil almal eintlik bewys hulle kan op die paaie ry. Dis die boer se grond. Hy het dit gekoop. Nes ek en jy 'n erf of huis gekoop het en die reg het om die hekke/deure te sluit.

“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline JC

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,291
  • Thanked: 34 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #206 on: May 18, 2016, 01:21:11 pm »
Fokkit kerels. 10 bladsye oor 'n donnerse hek. As jy hom toe kry, maak hom toe agter jou gat. As jy hom oop kry. Los hom oop. Dis nie rocket science nie.

Het jy die thread gelees?

Ek het ophou lees by bladsy 5. My oom het 'n plaas in die Namakwaland. As jy een goeie more opstaan om te gaan skaap bymekaar maak en jou helekudde van 60 dragtige ooie is gesteel dan sal mense verstaan hoekom 'n boer sy hekke sluit. Myns insiens wil almal eintlik bewys hulle kan op die paaie ry. Dis die boer se grond. Hy het dit gekoop. Nes ek en jy 'n erf of huis gekoop het en die reg het om die hekke/deure te sluit.


lees gerus die ander bladsye
 

Offline Geel Kat

Re: Farmers closing roads
« Reply #207 on: May 18, 2016, 01:21:53 pm »
Fokkit kerels. 10 bladsye oor 'n donnerse hek. As jy hom toe kry, maak hom toe agter jou gat. As jy hom oop kry. Los hom oop. Dis nie rocket science nie.

Het jy die thread gelees?

Ek het ophou lees by bladsy 5. My oom het 'n plaas in die Namakwaland. As jy een goeie more opstaan om te gaan skaap bymekaar maak en jou helekudde van 60 dragtige ooie is gesteel dan sal mense verstaan hoekom 'n boer sy hekke sluit. Myns insiens wil almal eintlik bewys hulle kan op die paaie ry. Dis die boer se grond. Hy het dit gekoop. Nes ek en jy 'n erf of huis gekoop het en die reg het om die hekke/deure te sluit.


Dit is nie heeltemal so eenvoudig nie  ;)

Met die res van jou vorige post stem ek saam - los hekke soos jy hulle gekry het.

Beide "kante" in die thread het geldige argumente, en beide is ewe hardegat  :biggrin:

My support met die een bly by die boere, die hoeveelheid kere wat mens in 'n situasie beland waar 'n hek gesluit is, is min genoeg.

Dit sou gaaf wees om 'n databasis op te bou van sulke plekke al is dit sonder kontak besonderhede om sekerheids redes.

Al hoe meer mense gebruik GPS kaarte en ry blindelings agter die roete aan, en al hoe meer GPS kaarte word opgedateer sonder dat daar bevestig word of die pad oop of toe is, i.e. van satelliiet images af.

En al hoe meer boere gaan hekke sluit oor die redes wat reeds genoem is.

Hoeveel bladsye nou al?
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,135
  • Thanked: 81 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #208 on: May 18, 2016, 01:28:10 pm »
H
Fokkit kerels. 10 bladsye oor 'n donnerse hek. As jy hom toe kry, maak hom toe agter jou gat. As jy hom oop kry. Los hom oop. Dis nie rocket science nie.

Ons mik vir 12??

Albei kante het geldige punte. Ek besit nie GPS nie. Nog old School en ry op kaart. En vra in die dorp gewoonlik want die locals weet presies wat aangaan. So dink nie daar gaan ooit 'n duidelike antwoord wees nie.

Het jy die thread gelees?

Ek het ophou lees by bladsy 5. My oom het 'n plaas in die Namakwaland. As jy een goeie more opstaan om te gaan skaap bymekaar maak en jou helekudde van 60 dragtige ooie is gesteel dan sal mense verstaan hoekom 'n boer sy hekke sluit. Myns insiens wil almal eintlik bewys hulle kan op die paaie ry. Dis die boer se grond. Hy het dit gekoop. Nes ek en jy 'n erf of huis gekoop het en die reg het om die hekke/deure te sluit.


Dit is nie heeltemal so eenvoudig nie  ;)

Met die res van jou vorige post stem ek saam - los hekke soos jy hulle gekry het.

Beide "kante" in die thread het geldige argumente, en beide is ewe hardegat  :biggrin:

My support met die een bly by die boere, die hoeveelheid kere wat mens in 'n situasie beland waar 'n hek gesluit is, is min genoeg.

Dit sou gaaf wees om 'n databasis op te bou van sulke plekke al is dit sonder kontak besonderhede om sekerheids redes.

Al hoe meer mense gebruik GPS kaarte en ry blindelings agter die roete aan, en al hoe meer GPS kaarte word opgedateer sonder dat daar bevestig word of die pad oop of toe is, i.e. van satelliiet images af.

En al hoe meer boere gaan hekke sluit oor die redes wat reeds genoem is.

Hoeveel bladsye nou al?
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,807
  • Thanked: 788 times
    • dustriders.co.za
Re: Farmers closing roads
« Reply #209 on: May 18, 2016, 03:02:22 pm »
Sy rede is dat hy soms volstruise daar aanhou en hulle dan sal skrik vir my bike en in drade sal vashardloop

Vertel jou buurman hy moet jou petrol gee. Hoe meer jy met die bike daardeur ry hoe minder gaan hulle skrik. Feit. :deal:

Die broeipaar wat op die kruis vanaf Witsand en Vermaaklikheid teen die pad loop sien en hoor seker die meeste bikes van alle volstruise wat ek van weet.
Hulle kyk nie eens meer op as mens verbyry. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Swannie 685

Re: Farmers closing roads
« Reply #210 on: May 18, 2016, 03:51:15 pm »
Sy rede is dat hy soms volstruise daar aanhou en hulle dan sal skrik vir my bike en in drade sal vashardloop

Vertel jou buurman hy moet jou petrol gee. Hoe meer jy met die bike daardeur ry hoe minder gaan hulle skrik. Feit. :deal:

Die broeipaar wat op die kruis vanaf Witsand en Vermaaklikheid teen die pad loop sien en hoor seker die meeste bikes van alle volstruise wat ek van weet.
Hulle kyk nie eens meer op as mens verbyry. :deal:

Dis nie duidelik uit my post nie,maar die 3 bekslanerhekke waardeur ek nou moet gaan is deur twee volstruiskampe. Die goed is so mak soos n lam, en hardloop nie weg nie, BEHALWE toe daar kuikens was !

Toeter, bike rev, hard vloek - niks help nie. Mannetjie het seker so 5 tree van my tot stilstand gekom toe hy sien nou gaan ek hom in sy maai ry. Die wetterse kleintjies agterna - seker om te help baklei.

Sal dit egter nie volgende keer weer waag nie,want ek moet afklim om hekke oop en toe te maak en dis te dęm gevaarlik.
« Last Edit: May 18, 2016, 03:52:39 pm by Swannie 685 »
Wanneer ek iets wil herstel, is dit heeltemal gef*k daarna.

Vorige bikes: Suzuki 50cc, Yamaha 185,Honda 250,Kawasaki Z650, Kawasaki Z1000, Honda CB900F en Suzuki DR500. Tans Kawasaki KLR 685
 

Offline Swannie 685

Re: Farmers closing roads
« Reply #211 on: May 18, 2016, 03:58:51 pm »
Fokkit kerels. 10 bladsye oor 'n donnerse hek. As jy hom toe kry, maak hom toe agter jou gat. As jy hom oop kry. Los hom oop. Dis nie rocket science nie.

Dis soos die storie van die familie van Gauteng wat deur 'n boer se plaas gery het. Lekker spot gesien en sommer kamp opgeslaan. Deur die ou se veld gery, plantegroei moer toe en lekker gegaan. Geen toestemming by die boer gekry nie. Boer mooi fotos geneem. Nommerplate gekry, en toe vir 'n week lank gaan uitkamp op die ou se gras in die stad. Gras lekker platgetrap met sy Cruiser Plek goed opgeneuk en toe teruggegaan plaas toe.

Respekteer die manne se grond. Hulle sit kos op jou tafel.


Wat wel rocket science is en ook waaroor die die fred gaan, is: Wat gemaak met `n geslote hek ?

Ons praat ook oor plaashekke. "Donnerse hekke" is `n fred heel op sy eie :imaposer:
Wanneer ek iets wil herstel, is dit heeltemal gef*k daarna.

Vorige bikes: Suzuki 50cc, Yamaha 185,Honda 250,Kawasaki Z650, Kawasaki Z1000, Honda CB900F en Suzuki DR500. Tans Kawasaki KLR 685
 

Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,178
  • Thanked: 136 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #212 on: May 19, 2016, 12:55:06 pm »
Dont lock your gates, make these

<a href="https://www.youtube.com/v/Y8W-OlLf_Tc" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/Y8W-OlLf_Tc</a>
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,280
  • Thanked: 579 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #213 on: May 19, 2016, 12:58:34 pm »
Dont lock your gates, make these

<a href="https://www.youtube.com/v/Y8W-OlLf_Tc" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/Y8W-OlLf_Tc</a>

HAHA!  Awesome idea!

Only one problem.  It malfunctions and a day later we have a 29 pages thread here entitled: "Farmers gate damaged my helmet!  I am suing!!!!!!"
#33 #BRADICAL!
 

Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,178
  • Thanked: 136 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #214 on: May 19, 2016, 01:08:27 pm »
 :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key
 

Offline 2wdrift

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,191
  • Thanked: 108 times
  • KLR Flip...
Re: Farmers closing roads
« Reply #215 on: May 19, 2016, 01:22:59 pm »
Dont lock your gates, make these

<a href="https://www.youtube.com/v/Y8W-OlLf_Tc" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/Y8W-OlLf_Tc</a>

HAHA!  Awesome idea!

Only one problem.  It malfunctions and a day later we have a 29 pages thread here entitled: "Farmers gate damaged my helmet!  I am suing!!!!!!"

With the farmer replying on the forum that the gate doesnt work if you hit it at 120km/h...
And the gate probably wont work well with a light bike...
XR650R the one and only
Calling upon my years of experience, I froze at the controls.  ~Stirling Moss

Don't worry my stutter is also bilingual...
 

Offline nemodakar

Re: Farmers closing roads
« Reply #216 on: May 19, 2016, 01:47:13 pm »
Problem with these gates are that they open for criminals just as well as the good guys.
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,280
  • Thanked: 579 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #217 on: May 19, 2016, 01:49:23 pm »
Problem with these gates are that they open for criminals just as well as the good guys.


Yeah.  Also, it will open for your average Brahman cow's 1000kg hubby anyway.
#33 #BRADICAL!
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,280
  • Thanked: 579 times
Re: Farmers closing roads
« Reply #218 on: May 19, 2016, 01:51:00 pm »
Ons praat ook oor plaashekke. "Donnerse hekke" is `n fred heel op sy eie :imaposer:

Ek dag alle oop hekke = hekke
Alle toe hekke as die kinders by is = hekke
Alle toe hekke as ek alleen is = donnerse hekke
#33 #BRADICAL!
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,417
  • Thanked: 1728 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Farmers closing roads
« Reply #219 on: May 19, 2016, 01:51:43 pm »
Problem with these gates are that they open for criminals just as well as the good guys.


Yeah.  Also, it will open for your average Brahman cow's 1000kg hubby anyway.

It still has the cattle-grid floor.