Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)  (Read 10330 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,790
  • Thanked: 189 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #160 on: January 17, 2017, 07:10:46 am »
Baie geluk Molt, stunning klompie bikes wat jy het. :thumleft:
As dit my klomp was het ek daai cruiser geswaai en die GSA gebruik vir cruise. ;) :deal:

ek het gewag vir daai.
Dit maar n geval dat die bikes sal kom en gaan maar die Harley sal daar bly. Dit soos daai ou V8 wat jy by jou pa of so oor gekoop het, ageless. (maar ook, hy minder as helfte werd as een van ander)

Maar eerlik wens ek ek kan die GSA ook hou. As ek nou bonus gekry het en verlof kon vat het ek more op hom geklim en Kairo toe geskiet, die KTM gaan nog baie aandag en ekstras kort om daar te wees, en dan nog vir my moet wys hy kan ook.

Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline TinusBez

Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #161 on: January 18, 2017, 07:13:21 pm »
Baie geluk Martin

She sure is a looker and love the twin pipes! Wishing you many safe miles.
KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess
 

Offline Kraizee

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 104
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #162 on: January 19, 2017, 07:49:56 pm »
Baie geluk met jou nuwe yster. Klomp veilige myle. Daai deng  gaan jy baie geniet. Ten opsigte crash bars, ek het Rumbux voor en agter. Na n oopsie by gerotek op die teer het dit hulself betaal, n paar keer. Baie goeie produk. Ek stel voor jy kontak Deon by Rumbux om jou te help met die twee pyp setup - een deeglike val en die crashbars is betaal  :ricky:





 

Offline TinusBez

Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #163 on: January 20, 2017, 05:03:20 am »
Dankie vir die deel.

Op Deon se website gaan kyk, hulle is nie goedkoop nie maar die moeite werd, dan weer niks van bike ry is goedkoop nie. > R10k

http://www.rumbux.co.za/ktm%20product%20pages/1190advrenduranceupperprotectionbars.html
http://www.rumbux.co.za/ktm%20product%20pages/1190advrendurancerearprotectionprotectionbars.html

Bikegear is goedkoper maar ek sien nie die bars vir agter nie. R3k
http://bikegear.co.za/product/sw-motech-upper-crashbar-for-ktm-10501190-oem-crashbar-orange/

« Last Edit: January 20, 2017, 05:10:37 am by TinusBez »
KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,790
  • Thanked: 189 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #164 on: January 20, 2017, 07:28:17 am »
Dankie vir die deel.

Op Deon se website gaan kyk, hulle is nie goedkoop nie maar die moeite werd, dan weer niks van bike ry is goedkoop nie. > R10k

http://www.rumbux.co.za/ktm%20product%20pages/1190advrenduranceupperprotectionbars.html
http://www.rumbux.co.za/ktm%20product%20pages/1190advrendurancerearprotectionprotectionbars.html

Bikegear is goedkoper maar ek sien nie die bars vir agter nie. R3k
http://bikegear.co.za/product/sw-motech-upper-crashbar-for-ktm-10501190-oem-crashbar-orange/



Dankie vir die info Kraizee en Tinus.

Met daai fotos het ek ook nou maar besluit om te kry, moet net nog so paar keer eers weer pay voor kan koop.
EK self sal die SW motech vat, maar ek weet die Rombux sal heelwat sterker wees, maar sterker meen ook swaarder en ek like nie so baie hoe hulle lyk nie en dit ook vir my asof hulle n dowwer oranje kleur het. Maar ek sal nog sien.
EK like nie dat die bars nerens hoog n support op bike het nie, maar dit is nou maar so.

Tinus onthou om pryse by Flyingbrick ook te kry, hulle so effens goedkoper as Bikegear op baie goed en ek dink het dalk groter verskeidenheid.

Ai ek wil nie in die gat val van ekstras en ekstras koop nie, maar daar is min goed wat man so negatief maak as om te val en dan actual groot skade te he. ek verkies dat my grootste worry na n val eerder is hoe om die crashbars weer die regte kleur te spray.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #165 on: January 20, 2017, 07:37:06 am »
Praat met David by KTM Bloemfontein. Ek het R3500 betaal vir my upper crashbars voor. Dalk kan hy vir jou beter pryse kry omdat hy n dealer is. Is ook Rumbux


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline TinusBez

Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #166 on: January 20, 2017, 10:19:02 am »
my grootste worry na n val eerder is hoe om die crashbars weer die regte kleur te spray.

Nes jy daar se.
Ek se vir myself as ek val, val net na links, kant waar die exhaust nie is nie. As ek nie anders kan nie, het ek in elk geval net een been en arm nodig.

In jou geval moet jy maar regop bly en eerder daai lekker 21" in iets vasry :-)

Hopelik hoef ons nooit so iets te doen nie maar die lewe gebeur so ek verkies om voorbereid te wees. Moet ook maar 'n paar payday's wag eers. Mors met planne maar nou ja.
My garmin het gekom so hy's by dealer nou, gaan sommer na daai klein smiley voor en rear undertray replacement treatment kry. Vorige ou het die plastic gekraak.
« Last Edit: January 20, 2017, 10:19:43 am by TinusBez »
KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,790
  • Thanked: 189 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #167 on: January 20, 2017, 10:26:34 am »
ai, ek moet garmin oor sit van die ou bike af. Kry net nie tyd vir als nie.

Maar nou dat jy dit noem, al my valle is juis aan regterkant altyd. Vorige eienaar se meeste valle was ook. So...uhm....good luck with that :)
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline TinusBez

Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #168 on: January 21, 2017, 05:49:36 am »
versekering nou gedoen. R600pm met r25k ekstras gespesifiseer

Is dit jou premie vir die bike? By wie is jy verseker?
KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,790
  • Thanked: 189 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #169 on: January 22, 2017, 02:15:07 pm »
versekering nou gedoen. R600pm met r25k ekstras gespesifiseer

Is dit jou premie vir die bike? By wie is jy verseker?
jap. miway. hulle gee ekstra afslag hoe meer goed by hulle is. ek heel vrede by hulle.

ek het wel vergeet om bike te vat vir inspeksie toe moes ek die nwk trip doen sonder versekering. gelukig als goed gegaan
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline TinusBez

Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #170 on: January 22, 2017, 03:12:01 pm »
Myne is dubbel dit. Ek gaan more bietjie bel

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,930
  • Thanked: 398 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #171 on: January 22, 2017, 04:16:06 pm »
Myne is dubbel dit. Ek gaan more bietjie bel

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

as jy kan, kry ook quotes waar jy jou excess opstoot - ek betaal R410 MAAAAAR ek het 'n R15 000 excess  :eek7: :biggrin:
 

Offline TinusBez

Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #172 on: January 22, 2017, 04:20:31 pm »
My excess is weer nil. Ou tannie my vrou fender bender ongeluk gehad. Nie n sent uitgehaal nie en dis selfde met my bike goed.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

KTM: 500 EXC-F current
KTM: 1190 Adv R Sold
Sweat dries, blood clots and bones heal, Suck it up princess
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,930
  • Thanked: 398 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #173 on: January 22, 2017, 04:22:55 pm »
My excess is weer nil. Ou tannie my vrou fender bender ongeluk gehad. Nie n sent uitgehaal nie en dis selfde met my bike goed.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

ja, die ding is ek eis nooit nie - klein goedjies sal ek self betaal - ek soek assuransie vir 'n duur kar wat ek dalk tref, bike afgeskryf word, of gesteel word
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,790
  • Thanked: 189 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #174 on: January 23, 2017, 08:45:37 am »
I just checked my access. 10% of claim at a minimum of R2k. Not exactly optimal. On my car access is R5k and on GSA it is R2500.

I dont actually want a zero access, I hope to claim as little as possible so dont want to be paying unnecessarily high premiums for no gain. all within reason though.


Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 5,790
  • Thanked: 189 times
Re: Help me out, I am concidering an 1190... (doing shopping)
« Reply #175 on: January 23, 2017, 08:47:04 am »
Guys, please check my other thread? I have some fixing to do, so am hoping for some wallet friendly permanent solutions...

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=204555.0
Dooie visse gaan saam met die stroom...