Jip! Wou ook 'n ander bron voorstel!
Het jy nuwe brass washers?
Nee nie nuwe washers gekry nie, volgens n paar motorfiets werktuigkundiges is die nie nodig nie, as ek ooit weer hierdie moet doen sal ek hulle vervang.
Bakgat! Loop sy vanaand!
nee ekt die kids vanaand.
Dan ook n dag gee vir gasket maker en locktight om te settle, sal seker saterdag of sondag haar eerste swaai gee.