Tom, die ontmoeding op Sani was nou my kers geskenk gewees. Dankie vir die fotos en bly ek kon die "favour return " Ons het deur gery tot op Afriski en as gevolg van die weer moes ons slap plek kry.
Die keer ontmoed ons vir Wessel Bosman buite in die parkeer area, besig om te oefen. Mense wat n plek

Volgende dag is ons deur na Maseru en ek die dag daarna uit by Maseru brug huistoe via Ladybrand, Ficksburg, Sterkfontein/ Oliviershoek pas na Wartburg

Richards Baai.