Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Talk to me about lightweight DS options on a budget  (Read 1090 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,800
  • Thanked: 164 times
  • Beware the 250 roost !
Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #20 on: January 09, 2019, 02:28:30 pm »
Sell the pig and buy a Rally....   ;D
Not sure I will call it lightweight at 160kg though but it's small and nimble which helps a lot
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline Casting from Turd

  • I am the reason my children will never have kids
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,898
  • Thanked: 141 times
    • addobackpackers.com
Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #21 on: January 09, 2019, 02:31:14 pm »
XR 250 Tornado

Ja?

Wat van hulle?

Hoekom sou jy se hy tiek bokse? Hoe was trips op joune?

Daai was die eerste en die lekkerste fiets. Jy KANNIE vinnig ry nie maar ek kon eenige plek ry. Maakie saak of da pad was of nie.

I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
The following users thanked this post: Lem

Offline Abrie7

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #22 on: January 09, 2019, 02:33:07 pm »
Honda CRF 250L

ek sou beslis enige dag een koop, hou baie van hulle.

Al probleem is...dan sal ek hom moet finansier en al my rygoed en speelgoed is cash vir die afgelope 7 jaar al en ek wil nie graag daai reel breek nie.

Ek kyk meer na so tussen R 18 000 - R 25 000 cash spandeer op hierdie speelding  :thumleft:

Lem,

Ek het laas jaar ń 2014 CRF 250L met 6500 km op, FMF pyp, ekstra nuwe sprockets, ekstra nuwe ketting ens vir R35k gekoop. Ek is seker jy kan ń baie nice een kry vir R25k as jy rondsoek. Fantastiese fietse. Net soos die Yammie en die Drz hierin genoem. Kwessie van persoonlike voorkeur en waarvoor jy dit wil gebruik.

Good luck met die soektog

Abrie
 

Offline Wild Hearted Son

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,206
  • Thanked: 12 times
  • Sandton
"...I was born to the city
But I longed to roam free..." - The Cult, Wild Hearted Son, 1991
 

Offline Lem

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #24 on: January 09, 2019, 03:08:01 pm »
Good feedback thus far of the DRZ400. They probably have the best suspension package you could buy at the price. Probably not too important for me, but I am quite tall & heavy, so I will go check them out  :thumleft:

No mentions yet on the legendary DT175?  :eek7:



Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Dux

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #25 on: January 09, 2019, 03:34:29 pm »
Jy is te lank vir die DT175  :biggrin:
Motoworx
motoworx1@gmail.com
073 232 5389
Unit 6 Viben square
8 Viben Road , Brackenfell
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,652
  • Thanked: 300 times
Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #26 on: January 09, 2019, 03:58:25 pm »
My een pleegkind het een gery van nuuts tot amper ashoop!
DT175 sal lekker werk vir jou doel, behalwe vir brandstof verbruik en die geskop!
Gevind dit was swaar op brandstof, maar heel wakker en het my tw200 ore aangesit tot ons op die strand gekom het! :peepwall:
Jy behoort een goedkoop op te tel en as jy nie ver gaan ry nie sal dit baie goeie opsie wees.
DRZ400 is jy al oppad na Klr650 se klas toe, dan kan jy eerder xt250 of xt350 na kyk.
Die ou lugverkoelde fietse is lekker lig en val goed. :peepwall: :pot:
Ek sou natuurlik tw gekoop het en net verlief geneem het met 90km/h op die teer.
Ek het die hele wÍreld hier by my platgery met een, sommer halfdag van Hammersdale Sani op af en terug ook!
Dakar 650
KLR650
 

Offline Lem

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #27 on: January 09, 2019, 04:30:00 pm »
My een pleegkind het een gery van nuuts tot amper ashoop!
DT175 sal lekker werk vir jou doel, behalwe vir brandstof verbruik en die geskop!
Gevind dit was swaar op brandstof, maar heel wakker en het my tw200 ore aangesit tot ons op die strand gekom het! :peepwall:
Jy behoort een goedkoop op te tel en as jy nie ver gaan ry nie sal dit baie goeie opsie wees.
DRZ400 is jy al oppad na Klr650 se klas toe, dan kan jy eerder xt250 of xt350 na kyk.
Die ou lugverkoelde fietse is lekker lig en val goed. :peepwall: :pot:
Ek sou natuurlik tw gekoop het en net verlief geneem het met 90km/h op die teer.
Ek het die hele wÍreld hier by my platgery met een, sommer halfdag van Hammersdale Sani op af en terug ook!

lekker post  :thumleft:

Ja jy noem dalk n belangrike ding oor die DT, die moontlikheid van swaarder petrolverbruik as die 4stroke masjiene. Ek sal beslis tevrede kan wees met iets wat my so 170km se fuel range kan bied.

Die TW pas my net so bokant my kniehoogte Ek gaan op hom sit met my kniekoppe langs my ore :imaposer:

ja, die spoed vereiste van 110kph kan ook lees as 100kph sonder dat ek sy nek omdraai of dat hy naby red line revs is. Ek wil kan 100 volhou, selfs met 'n dwarswindjie. Daar gaan tye wees wat ek moet 150km teerpad ry en ek wil graag die 56 tonners probeer agter my hou. Hulle lyk aansienlik groter as hul hier langs jou inskuif.  :thumleft:

Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline fcprinsloo7@gmail.com

  • Main MOEGOE...
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,048
  • Thanked: 54 times
 

Offline fcprinsloo7@gmail.com

  • Main MOEGOE...
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Limpopo
  • Posts: 1,048
  • Thanked: 54 times
 

Offline Weedkiller - Adie

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #30 on: January 09, 2019, 07:48:37 pm »
ek het dit gesÍ en gann dit weer sÍ.

Moer lekker fiet maar KAK agter vering.  Ok, Lank gelede, iewers op die forum het ek komentaar gelewer oor die Rally met sy swak vering en ALMAL het basies gesÍ ek praat stront.  Vandag is dit seker die opgradering wat die meeste geld vat.

Ek HOU MOER baie van die Rally maar sien nie kans om daai prys plus nog R 8000.00 odd te betaal sodat ek darem met my 100kg en week lange bagasie kan ry nie.

Ohh, so baai de waay, ek is ook op uitkyk vir 'n padwaardige sub 400cc fiets waarmee ek my solo trippe op kan doen.  Om eerlik te wees is en nie geroer oor die fabrikaat nie - GEEN 2slag en GEEN KTM. (ek het 'n 250 plastiek)

Adie
Laat ons Stof maak.
 

Offline jaybiker

  • Old school=Old's cool.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,079
  • Thanked: 122 times
Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #31 on: January 09, 2019, 07:56:54 pm »
I'm quite surprised to see the DT175 included on this list as they must surely be getting rare. I bought mine in 1973!  :o

I always felt that a constant 60mph (100kph) was caning it a bit, though that's how it was used and it certainly took the caning very well. But the part that came in for the most abuse in mud island conditions - and you wouldn't believe the MUD, - was the clutch, but again it coped superbly.

A truly great little bike, but by today's standards it could certainly not be called economical, much less environmentally friendly!  :biggrin:
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,800
  • Thanked: 164 times
  • Beware the 250 roost !
Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #32 on: January 09, 2019, 07:57:11 pm »
ek het dit gesÍ en gann dit weer sÍ.

Moer lekker fiet maar KAK agter vering.  Ok, Lank gelede, iewers op die forum het ek komentaar gelewer oor die Rally met sy swak vering en ALMAL het basies gesÍ ek praat stront.  Vandag is dit seker die opgradering wat die meeste geld vat.

Ek HOU MOER baie van die Rally maar sien nie kans om daai prys plus nog R 8000.00 odd te betaal sodat ek darem met my 100kg en week lange bagasie kan ry nie.

Ohh, so baai de waay, ek is ook op uitkyk vir 'n padwaardige sub 400cc fiets waarmee ek my solo trippe op kan doen.  Om eerlik te wees is en nie geroer oor die fabrikaat nie - GEEN 2slag en GEEN KTM. (ek het 'n 250 plastiek)

Adie
Dis waar, lyk my mens kan wel dit vir so R6000 laat doen. As mens 70kg of minder is is dit darem nog half doenbaar op dir stock shock
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline Offside

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #33 on: January 09, 2019, 08:21:19 pm »
December ride with my daughter and wife once again  reminded me of the joys of small bikes.
Granted my daughter only weighs about two kgs .But her little xr 200 left me envious at times.
2000 plus k's around lake Malawi, small bike, small girl. Big hearts in both.
 
 

Offline evansv

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #34 on: January 09, 2019, 08:23:06 pm »
I bought a very nice DT200R from a fellow dog. Disk brakes all round, good suspension & starts first kick. Does 110kph with a smile!

Down side is the fuel range isn't great, being a 2 smoke!


DT 125, GSX 750 ES, XJ 900, KX 125, YZ 250, WR 200, RMX 250 (280 kit), FZ-6, 2006, DT 125 LC (rear ended by Fortuner - written off), DT200R (current), KTM 625 SXC (current)
 

Offline Grumpleton

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 746
  • Thanked: 38 times
  • Live life like there is no tomorrow, For F#$K sake
Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #35 on: January 09, 2019, 08:52:32 pm »
DRZ 400 you will not regret, I sold my one when I got the 950 Adventure and regret selling it a lot , it can run all day at 110 , but it is not comfortable over long trips , the seat is like a scaffold plank
Sun, Wind and Sail and for those colder days, My Bike.
Live for today, because yesterday has gone and tomorrow may never come.
 

Offline teebag

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,563
  • Thanked: 39 times
Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #36 on: January 09, 2019, 09:03:21 pm »
there is a TTR 250 on gumtree - get it
 

Offline zacapa

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,957
  • Thanked: 38 times
  • XR650L - 134.217kg lite weight special...
Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #37 on: January 09, 2019, 09:09:04 pm »
The CRF 250 (L) family have crap rear suspension if you are a normal sized Saffer lad. The front is miles better than the rear. If you weigh 65kg the rear suspension will be good for you with the front a bit harsh. HONDA are you listening!! Generally underpowered but will go the distance. Boring bike - look elsewhere.
« Last Edit: January 09, 2019, 09:12:31 pm by zacapa »
 

Offline CUZZY

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #38 on: January 10, 2019, 07:27:51 am »
Rides like this Lem !!!
My Yamaha TTR 250
22.5 Ltr Acerbis tank, 400km range
really brilliant suspension
air cooled bullet proof motor
6 gears
electric and kick start
100 kph realistic cruise speed. Very happy at 90 kph.
Doesn't chew tyres !
114 kgs !! super light weight.

Its not for sale!! 
 

Offline CUZZY

Re: Talk to me about lightweight DS options on a budget
« Reply #39 on: January 10, 2019, 07:33:06 am »
And for whatever kak reason, I never get a reply, my bike is not an XT225 next to my profile.  There is no option for TTR 250.