Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Service, software update, limited to 200km/h  (Read 646 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,050
  • Thanked: 24 times
Service, software update, limited to 200km/h
« on: May 22, 2019, 06:12:27 pm »
Serviced my 1290 a few weeks ago. They did a software update and apparently according to European regulations, all bikes are limited to 200km/h.

Does anyone know anything about this and how to remove this?


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,571
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #1 on: May 22, 2019, 06:15:41 pm »
Serviced my 1290 a few weeks ago. They did a software update and apparently according to European regulations, all bikes are limited to 200km/h.

Does anyone know anything about this and how to remove this?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Los hom net da vir wat wil jy vinniger as 200 met jou limited skills!!? :deal: ;) :lol8: :peepwall:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline spyker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 878
  • Thanked: 1 times
  • Meet the twins!
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #2 on: May 22, 2019, 06:17:42 pm »
Yes, you have the TKC map on. They can load another map. I'm taking mine to RAD to have it done when I get back from my eastern cape trip.
Agter osse kom ook in die kraal
 

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,050
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #3 on: May 22, 2019, 06:52:16 pm »
Serviced my 1290 a few weeks ago. They did a software update and apparently according to European regulations, all bikes are limited to 200km/h.

Does anyone know anything about this and how to remove this?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Los hom net da vir wat wil jy vinniger as 200 met jou limited skills!!? :deal: ;) :lol8: :peepwall:

ek weet nie eens hoe ek dit agtergekom het nie. Ry mos nooit daardie spoed!


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,050
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #4 on: May 22, 2019, 06:58:02 pm »
Yes, you have the TKC map on. They can load another map. I'm taking mine to RAD to have it done when I get back from my eastern cape trip.


According to KTM, KTM SA told them it is European Regulation and there is no way to remove it. This was just before 17:00 so maybe tomorrow there is something. He told me I am welcome to send KTM SA an email to share my issue with this

Will give feedback


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,824
  • Thanked: 176 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #5 on: May 22, 2019, 08:49:15 pm »
Kom ek vertel jou eending, as elke 1290 wat ingaan vir n diens, daar gaan uitkom gelimit op 200, gaan KTM kak.

Dink net wat gaan dit aan hulle sales doen.

Nee wat, daai Dealer befok jou. Hy MOET daai map kan terugsit wat ek daarop gehad het, en fark Europa se kak, jy is nou in Afrika.

MAAR, kom ek sit my kop op n blok, hy WEET nie hoe om die ander map te laai nie.
Gee hom KTM PE se tel nr, dat hulle hom stap vir stap verduidelik, leeu loop style, die dom naai...
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 
The following users thanked this post: ETS

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,824
  • Thanked: 176 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #6 on: May 22, 2019, 08:58:23 pm »
Vertel v KTM, dat jy is nou so excited oor jou bike, want jou pel het nou n scooter wat vinniger gaan wees as n 1290  :imaposer:   :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,050
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #7 on: May 22, 2019, 09:08:07 pm »
Kom ek vertel jou eending, as elke 1290 wat ingaan vir n diens, daar gaan uitkom gelimit op 200, gaan KTM kak.

Dink net wat gaan dit aan hulle sales doen.

Nee wat, daai Dealer befok jou. Hy MOET daai map kan terugsit wat ek daarop gehad het, en fark Europa se kak, jy is nou in Afrika.

MAAR, kom ek sit my kop op n blok, hy WEET nie hoe om die ander map te laai nie.
Gee hom KTM PE se tel nr, dat hulle hom stap vir stap verduidelik, leeu loop style, die dom naai...




Ek het nou n lang tik uitgevee. Ek stem 1000% saam en gaan dieselfde gesprek môre voer en sal dan my opinie uitspreek


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,050
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #8 on: May 22, 2019, 09:10:16 pm »
Vertel v KTM, dat jy is nou so excited oor jou bike, want jou pel het nou n scooter wat vinniger gaan wees as n 1290  :imaposer:   :imaposer:


Ek gaan hom vertel hoe lekker koud jou vagina waai teen 201


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,824
  • Thanked: 176 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #9 on: May 22, 2019, 09:45:55 pm »
Vertel v KTM, dat jy is nou so excited oor jou bike, want jou pel het nou n scooter wat vinniger gaan wees as n 1290  :imaposer:   :imaposer:


Ek gaan hom vertel hoe lekker koud jou vagina waai teen 201




Netso, terwyl jy soos n vagina gaan voel  :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Bundu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,724
  • Thanked: 260 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #10 on: May 22, 2019, 09:58:07 pm »
my bike gaan volgende week in vir 'n service en daar gaan kak wees as daar aan goed gestel word wat ek nie gevra het nie
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,824
  • Thanked: 176 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #11 on: May 22, 2019, 11:00:53 pm »
my bike gaan volgende week in vir 'n service en daar gaan kak wees as daar aan goed gestel word wat ek nie gevra het nie

Wat KTM moes maar doen soos jy weet, is connect bike op laptop en check vir software upgrades.

Nou wat die piesang vir worsie try se is, dat alle nuwe software upgrades gaan nou die 200kph limiter insluit, wat obviously n pot snot is, want piesang die mecanic is n naai...
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,050
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #12 on: May 22, 2019, 11:21:10 pm »
my bike gaan volgende week in vir 'n service en daar gaan kak wees as daar aan goed gestel word wat ek nie gevra het nie


Dis hoe ek ook voel, maar ek wag tot môre

Môre is dalk ‘n beter dag as hulle die fiets kom optel het en dit uitsorteer het


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,050
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #13 on: May 22, 2019, 11:23:27 pm »
my bike gaan volgende week in vir 'n service en daar gaan kak wees as daar aan goed gestel word wat ek nie gevra het nie

Wat KTM moes maar doen soos jy weet, is connect bike op laptop en check vir software upgrades.

Nou wat die piesang vir worsie try se is, dat alle nuwe software upgrades gaan nou die 200kph limiter insluit, wat obviously n pot snot is, want piesang die mecanic is n naai...


Feite. Hy gaan PE toe hierna. Dis belaglik dat ‘n fiets gelimit word op 200km/h


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,512
  • Thanked: 31 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #14 on: May 23, 2019, 05:45:56 am »
my bike gaan volgende week in vir 'n service en daar gaan kak wees as daar aan goed gestel word wat ek nie gevra het nie

Wat KTM moes maar doen soos jy weet, is connect bike op laptop en check vir software upgrades.

Nou wat die piesang vir worsie try se is, dat alle nuwe software upgrades gaan nou die 200kph limiter insluit, wat obviously n pot snot is, want piesang die mecanic is n naai...
Lekker lag ek vir jou beskrywing.

Dalk as daai Kawa van jou vir 'n diens gaan dan kom hy ook gelimit uit

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Roadhawg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,446
  • Thanked: 125 times
    • Technilube Oils and Greases
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #15 on: May 23, 2019, 08:32:35 am »
Interested to hear what the outcome is.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,025
  • Thanked: 105 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #16 on: May 23, 2019, 08:34:15 am »
my bike gaan volgende week in vir 'n service en daar gaan kak wees as daar aan goed gestel word wat ek nie gevra het nie

Wat KTM moes maar doen soos jy weet, is connect bike op laptop en check vir software upgrades.

Nou wat die piesang vir worsie try se is, dat alle nuwe software upgrades gaan nou die 200kph limiter insluit, wat obviously n pot snot is, want piesang die mecanic is n naai...
Lekker lag ek vir jou beskrywing.

Dalk as daai Kawa van jou vir 'n diens gaan dan kom hy ook gelimit uit

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

Dit sal sewe soorte kak ontketen..... :spitcoffee:

Laat ek edit....

Nie dat ek dink vandag gaan enigsins anders verloop nie >:D
« Last Edit: May 23, 2019, 08:38:46 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,824
  • Thanked: 176 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #17 on: May 23, 2019, 08:53:41 am »
As my Kawa na n diens net kan 200 loop, sal daar iewers n mecanic wees wat met n supercharger in sy gat opgedruk huis toe gaan daai aand.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,050
  • Thanked: 24 times
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #18 on: May 23, 2019, 09:13:35 am »
Ek het nounet met Aiden by PE gepraat. Hulle laai die S se mapping wat hom nie restrict op 200km/h. Hy is bewus van n moerse software update wat nou release is en gaan uitvind wat die omvang van dit is. Het my email gestuur soos ek gesę is om te doen.

Hoop maar vir die uitkoms om positief te wees sodat ek nie hoef te begin bel. Het gisteraand Gouda toe en vanoggend terug Dwarskersbos toe probeer om die limiter stukkend te ry, maar geen sukses. Niks so teleurstellend


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1290 SAR, 950S adventure
Honda AfricaTwin RD04, CRF450, XR500, Kinetic DX
BMW K1200LT
Yamaha WR450
 

Offline spyker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Gauteng
  • Posts: 878
  • Thanked: 1 times
  • Meet the twins!
Re: Service, software update, limited to 200km/h
« Reply #19 on: May 23, 2019, 09:52:04 am »
Wonder wat die moerse software update is?
Agter osse kom ook in die kraal