Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: KTM 1290 SAR off road 2 Up  (Read 337 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ekkie-pekkie

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 80
KTM 1290 SAR off road 2 Up
« on: June 17, 2019, 09:17:20 am »
Goeie dag Julle,

Ek wil uit vind of daar van julle is wat 2up off road doen met jou KTM 1290 SAR. Indien dit so is hoe compare dit teenoor die BMW 1200gs?
Ek en die vrou het 'n Country Trax off road training gedoen by Jan du Toit so paar jaar terug maar op die BMW 1200gs. Die BMW se centre of gravity is laag so jy sukkel nie so baie met slow riding nie.
So ek wil hoor of ons gaan sukkel as ek 'n KTM 1290 SAR op die grond ry 2up.
Die goedjies gaan ek nie weet net met 'n test drive op die KTM nie.

Ons kan seker weer die kursus gaan doen by Jan du Toit.

Julle raad sal wardeer word
Onthou, oop kole heel pad!!!
 

Offline Draadwerk

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,928
  • Thanked: 39 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: KTM 1290 SAR off road 2 Up
« Reply #1 on: June 17, 2019, 10:08:12 am »
Mmm. Ek wonder.....
 

Offline Rexc-w

Re: KTM 1290 SAR off road 2 Up
« Reply #2 on: June 17, 2019, 10:27:48 pm »
Ek het duidende kms off road die laaste 3 jaar met 1190R gedoen met pillion en bagasie. Ja CG is hor as met BMW, maar het ons nog nooit regtig gepla nie.
Moes 1190R se suspension upgrade om te cope met die ripe riding wat ons doen.
Message my gerus as jy meer wil gesels.
Rex
(KTM 1190 Adv R - 2013, KTM 300 XCW - 2016, Specialized Epic S-Works)