Fok di motorfietse en kry vir hulle perde!! Oh ja, perde is deesdae duurder as motorfietse....
4slag werk beter as 2slag, want hy kan so poer poer aanvoeter waar di 2slag poeier soek, anders carbon hulle op soos genoem is.
Die AG se ratte is lekker kort, 1-4 is soos n bakkie in lowrange, sterk.
Kyk na bigboy se XTG125/200, copy van Yamaha se XTZ125, Enjin is n Honda copy van di indestructable CGL125. Of self die Puzey STR200. Cheap, alles ander hou op werk maar die enjin bly loop.