Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Agricultural motorcycles.  (Read 3102 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,866
  • Thanked: 2139 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #60 on: April 23, 2020, 09:29:57 am »
Kan amper 2 TFs koop vir die prys van een AG?

Presies.
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,866
  • Thanked: 2139 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #61 on: April 23, 2020, 09:33:24 am »
Kan amper 2 TFs koop vir die prys van een AG?
Mapog, koop dan eerder 2 Puzeys of Bigboys, gaan nog goedkoper uitwerk en dieselfde tyd hou?

 :xxbah: Elke thread het sy nar. :pot:

Ek het n ruk terug n 1979 TS185 by Michiel gekry, wat van nuuts af hul plaasfiets was, sy vergasser skoongemaak en hy loop soos stroop, met alle elektriese toebehore wat werk.

n BigBoy of Puzey sal sukkel om probleemvry te loop vir 2 jaar, laat staan nog langer as 30 jaar.
 
The following users thanked this post: subie, Dorsland

Offline Swanniebraai

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,380
  • Thanked: 10 times
  • BLESSED!!
    • SwannieBraai WORSBRAAI
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #62 on: April 23, 2020, 02:30:23 pm »
What and where would be best to buy.
Honda CTX
Suzuki TF
Yamaha AG
Honda ctx not forsale as new anymore only xr125.
I just saw that the suzuki TF is still sold in SA dont know about licensed but its a 2 smoker..
Yamaha lists the AG (offroad use only) and DT (P O A) suppose not sold anymore.

Edit: Does not need to be registered, if it has paperwork it would be scrapped. For farm use only.


Sent from my Armor_2 using Tapatalk

GeenSand, ek het n AG200 vir jou, WA my by 0835057200  :thumleft:
May the WORS be WITH you!
 

Offline Bikerboer1973

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,931
  • Thanked: 127 times
  • Fiets Loos!
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #63 on: April 23, 2020, 03:00:05 pm »
As ek my nie misgis nie, of ek doen dalk, het die TF ook sy-standers op albei kante?

NS: Het nou bevestig die TF het ook twee.
« Last Edit: April 23, 2020, 03:07:17 pm by Bikerboer1973 »
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,155
  • Thanked: 91 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
« Last Edit: April 23, 2020, 03:04:51 pm by Jacobsroodt »
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,155
  • Thanked: 91 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #65 on: April 23, 2020, 03:09:06 pm »
New TF125
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,866
  • Thanked: 2139 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #66 on: April 23, 2020, 04:51:24 pm »
Nothing comes close to the TF125 for farm work, and it is people's biases against 2strokes that prevent them from profiting from ownership.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,350
  • Thanked: 741 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #67 on: April 23, 2020, 05:10:36 pm »
Hoekom s jy so oor die 2T Dan?  Voordele en nadele in vergeleke met die 4T?
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,925
  • Thanked: 982 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #68 on: April 23, 2020, 05:17:03 pm »
Hoekom s jy so oor die 2T Dan?  Voordele en nadele in vergeleke met die 4T?
Indien die enjin eendag oorgedoen moet word is n 2T se koste peanuts ivg met n 4T. Dis maar net een voordeel.

My vriend in die Hantam s syne wat hy nuut gekoop het lyk al soos die nuwe shape TF soos die manne al met hom geval het, maar hy loop nog elke dag. Af en toe is daar n pypie wat petrol lek en die vat net n tang en draad en daar gaan hy weer.

R33 550 btw in vir n plaasbike is n blerrie goeie koop. Koop nou twee en hang een in die solder op totdat jy hom nodig het. :deal: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Mapog

Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #69 on: April 23, 2020, 07:36:12 pm »
Nou praat ek vandag met n ou wat betrokke is by die verkoop van Suzukis.
Ek: Verkoop julle baie TFs?
Die ou: Nee,lank terug.
Ek: Hoekom?
Die ou: Hulle wil nie stadig ry nie.  Hulle heatsize.....

Nou as die verkoopsman so praat, dan gaan mense eerder die DR200 koop.
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,866
  • Thanked: 2139 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #70 on: April 23, 2020, 07:48:24 pm »
Hoekom s jy so oor die 2T Dan?  Voordele en nadele in vergeleke met die 4T?

Die 2slag, ten spyte van wat baie mense glo, loop heelwat koeler as die 4slag. Jou 2slag se uitlaat KAN nie jou veld brandsteek nie.

Die ryer kan nie n 2slag enjin "over-rev" nie, sy silinderpoorte "govern" sy revs.

Soos Chris se, baie goedkoper om oor te doen, as dit daarop aankom.

Geen kleppe nagaan/verstel nie, en geen olie ruilery nie. Mense huil oor die 2slag rook wat in die lug ingaan, maar hulle weet nie van die 4stroke enjin olie wat landswyd in dreine afgegooi word nie. :eek7:

Skop aansitter maw. geen battery nonsens op koue oggende nie.

2slag soos die TF kan heeldag teen net bokant idle loop, 4stroke hou nie daarvan nie omrede die enjin dan wring op n tyd wat die oliepomp op sy swakste pomp.

Dis werklik n "stop-en-laat-staan" vourtuig, hierdie 2slag fietse.

Lugsuiweraar skoonhou, nou en dan n nuwe vonkprop, en so elke vyf jaar 800cc nuwe ratkasolie.  Ketting hou letterlik vir altyd met nou en dan se smering, omrede die vol ketting omhulsel.
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,866
  • Thanked: 2139 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #71 on: April 23, 2020, 07:49:38 pm »
Nou praat ek vandag met n ou wat betrokke is by die verkoop van Suzukis.
Ek: Verkoop julle baie TFs?
Die ou: Nee,lank terug.
Ek: Hoekom?
Die ou: Hulle wil nie stadig ry nie.  Hulle heatsize.....

Nou as die verkoopsman so praat, dan gaan mense eerder die DR200 koop.

Dis hierdie tipe kak wat mense om die bos lei.

Laat die donner gaan BMW's verkoop, met sy heatseize stories.
 
The following users thanked this post: Appel

Offline Mapog

Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #72 on: April 23, 2020, 08:39:10 pm »
🤣🤣🤣🤣
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,866
  • Thanked: 2139 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #73 on: April 23, 2020, 09:16:58 pm »
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,925
  • Thanked: 982 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #74 on: April 23, 2020, 11:44:45 pm »
Nou praat ek vandag met n ou wat betrokke is by die verkoop van Suzukis.
Ek: Verkoop julle baie TFs?
Die ou: Nee,lank terug.
Ek: Hoekom?
Die ou: Hulle wil nie stadig ry nie.  Hulle heatsize.....

Nou as die verkoopsman so praat, dan gaan mense eerder die DR200 koop.
Mapog as jy na die head van die twee enjins kyk is dit tog duidelik die 2T gooi sy hitte makliker weg met die vreeslike vinne wat dit het teenoor die 4T. Die 4T wil lugvloei verby die head h op spoed om goed te verkoel. As jy loopspoed skaap aanjaag het jy nie daai lugvloei vir die 4T.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tyre kicker

Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #75 on: April 24, 2020, 09:13:24 am »
Kan amper 2 TFs koop vir die prys van een AG?
Mapog, koop dan eerder 2 Puzeys of Bigboys, gaan nog goedkoper uitwerk en dieselfde tyd hou?

 :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
It's not the years in your life that count,its the LIFE in your years that count.
 

Offline B.V.

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 460
  • Thanked: 7 times
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #76 on: April 24, 2020, 09:16:41 am »
Hier in Vyeboom is baie min TF,s oor. Vroer jaare hordes. Caledon area het nog baie.Onds ry kort afstande stadig. TF loop te veel koud. plugs word dood gegooi en uitlaat pype clog op.
 

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,866
  • Thanked: 2139 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #77 on: April 24, 2020, 09:19:50 am »
Nee o donner, nou moet julle besluit, loop die goed te warm of loop hulle te koud?? :thumleft:

As jy n 2slag gaan baie lank stadig ry, en dis n plaasfiets, dan vervang jy sy vonkprop met een, of selfs twee, grade warmer prop.

Haal daai B8ES uit en pas n B7 of n B6.
« Last Edit: April 24, 2020, 09:25:03 am by 2StrokeDan »
 

Offline LouisXander

  • Lesotho (K)night rider.
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 11,401
  • Thanked: 234 times
  • Member of the Secret Sazook Society...
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #78 on: April 24, 2020, 09:37:34 am »
Jy sien Uncle Dan, jyt vergeet dat n 2stroke moet loop om di kark te verbrand!!!

Koop n AG. Kry kla. My neef s'n loop nou al 15jaar sonder moeilikheid, sy seun ry hom ook nou, 15jr oud so hybword bietjie gelooi, maar dan moet ek ook se net die baas en sy familie ry hom, die volk werk met perde
Don't dress for the ride,........dress for the fall!
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,350
  • Thanked: 741 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Agricultural motorcycles.
« Reply #79 on: April 24, 2020, 09:59:22 am »
Al wat ek kan s is dis jammer Honda verkoop nie meer die Bushlander nie.
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear