« Reply #31 on: April 19, 2020, 07:42:38 pm »
a)Gaan die Transalp te groot en te veel wees vir my om hier rond te gebruik in plek van my voertuig?
b)Gaan die XT weer net te min wees om die langer toer trips te doen omdat hy 'n single is en gaan die vibrasie my nie uiteindelik inhaal op daardie lang afstand trips nie?
a) Glad nie, dis n kleinerige fiets eintlik. Topbox sal lekker wees om te he vir goeters.
b) Op teer? Hang as van jou toleransie, maar ek's eintlik seker n Transalp sal dit baie lekkerder/beterder doen.
En jy kan die ding steeds op grond ry.
Maar, as jy amper alles op grond wil gaan doen dan kry die XT!
Dis wat
ek sou doen.... maar ek like nie teveel van teer nie

« Last Edit: April 19, 2020, 07:43:20 pm by BuRP »

Logged
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021