Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kanada 2.0  (Read 2749 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #40 on: November 06, 2020, 01:21:31 am »
Moet 'n fout wees

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 7,934
  • Thanked: 456 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
Re: Kanada 2.0
« Reply #41 on: November 06, 2020, 04:59:10 am »
Moet 'n fout wees

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

Nee my fok boet...  :eek7:

en dit gaan blykbaar net kouer word  :sip:


Kom liewers Florida toe, ek dra nog n kortbroek werk toe  :ricky:

In fact, daar is net sowat twee weke in die middel van die winter wat ek n jean werk toe dra  :peepwall:  :imaposer:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #42 on: November 06, 2020, 07:51:22 am »
En toe vind ek ook jou storie.
Sterkte daar en dink maar aan ons normale mense wat al die vleis in SA moet opeet :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #43 on: November 06, 2020, 02:36:49 pm »
ek sal maar teen Maandag 2 kortbroeke moet aantrek as ek wil uitgaan.

Dankie Oom Kobus. Elke bietjie help en ek het n goeie poging aangewend terwyl ek daar was. Nou is ek vagitarian amper

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #44 on: November 06, 2020, 03:00:10 pm »
Solank jy ons mis is alles goed. :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Kanada 2.0
« Reply #45 on: November 06, 2020, 04:35:33 pm »
 Nou is ek vagitarian amper

Is daar min vroumense waar jy nou bly? :peepwall: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #46 on: November 06, 2020, 05:54:28 pm »
Nou is ek vagitarian amper

Is daar min vroumense waar jy nou bly? :peepwall: ;)
Toe ek dit tik het ek geweet Oom Chris gaan dit eerste raaksien

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #47 on: November 06, 2020, 05:55:12 pm »
Solank jy ons mis is alles goed. :laughing4:
Maar Oom hulle gaan mos kom kuier. Mis almal klaar

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
The following users thanked this post: woody1

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #48 on: November 07, 2020, 06:18:26 pm »
En vanoggend toe ek die gordyne oopmaak toe lyk dit so

Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #49 on: November 07, 2020, 06:24:31 pm »
Al die pad uit die Kaap uit ennhy is nog heel

#ktmhetniegebreeknie
#ktmhou
#ktmreliability


Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Kanada 2.0
« Reply #50 on: November 07, 2020, 07:14:24 pm »
Het jy al langbeen onties gekoop? Lyk asof jy dit nodig gaan h!!! ;D ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #51 on: November 07, 2020, 07:44:22 pm »
Het jy SPARES saamgevat want daai ORANGE breek mos sommer van self later :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #52 on: November 07, 2020, 09:32:34 pm »
Een long john. Sal moet gaan shop as die isolasie verby is. Nie so koud buite nie.

My suster hulle het nou vir my kom vleis en goed afgee. Vanmiddag "takeaways" gemaak om te eet. Was nie bad nie. Res van die tyd eet ek die noodles. Oorweeg dit om SA uit te voer. Man kan nnstalletjiebmaak en steak strips bysit. Moer lekker

Die geheim is net goeie onderhoud, goeie onderhoud, goeie onderhoud en goeie onderhoud Oom Kobus



Sent from my SM-A705FN using Tapatalk

KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,603
  • Thanked: 257 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Kanada 2.0
« Reply #53 on: November 07, 2020, 09:40:08 pm »
Daai is darem nie Gouda kos nie man.  Jy sal moet leer :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,534
  • Thanked: 203 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Kanada 2.0
« Reply #54 on: November 08, 2020, 05:53:30 am »
Daai burgers lyk na ons soort kos voor die langbeen huisdiere dit sal verfraai met groengoedjies....

Getik op my foon
« Last Edit: November 08, 2020, 05:54:05 am by VaalBaas »
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Kanada 2.0
« Reply #55 on: November 08, 2020, 05:59:13 am »
@Worsbeer

Baie sterkte met jou nuwe avontuur!

In watse lyn van werk gaan jy daar wees?

Verstaan ek reg dat jou suster hulle ook daar is?

Ek volg belangstellend jou draad!

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 791
  • Thanked: 82 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #56 on: November 08, 2020, 10:49:14 am »
Het jy al langbeen onties gekoop? Lyk asof jy dit nodig gaan h!!! ;D ;)

 :laughing4: :laughing4:  Long johns en 'n willy warmer :lol8: :lol8: :lol8:

Lyk sommer lekker koud daar.  Alle sterkte
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,298
  • Thanked: 40 times
Re: Kanada 2.0
« Reply #57 on: November 08, 2020, 06:38:38 pm »
Die kos...

Ek het gereken ek sal gewoond raak aan pancakes en maple syrup, turkey en wat nog, maar na ek my eie fotos gesien het, het ek besef ek gaan braai mis en @immigrant  is weer gekontak oor opsies. So daar is besluit om 'n weber en 'n pellet smoker aan te skaf. Albei is in die pos en behoort teen volgende naweek hier te wees.

Loedolf, ek het toe ek begin lees gedink jy gaan s: "Daai burgers lyk na ons soort kos voor die braai"

@chopperpilot  ek gaan admin werk doen en enigiets anders wat die baas vra ek moet. Interesante werk en ek is baie gelukkig. Die werkgewer het baie moeite gedoen om die huis reg te kry met mooi meubels en ek is paar maande voor wat dit aanbetref. Tussen die werkgewer en my suster het ek ook genoeg kos vir paar maande. Beddegoed, handoeke, potte, skoonmaakgoed, cutlery en alles is gesort. My suster en ghaar gesin het Maart lasjaar hierheen gekom en woon 68km van my af. Dit help baie en maak alles baie makliker.

My suster het byoorbeeld haar bankier gebel en 'n afspraak gerel dat ek laas Maandag 'n bank rekening oopmaak oor 'n video call. Dit het so goed gewerk dat ek nou vir een van die ander werknemers op die plaas ook na haar verwys het wat al 'n tydjie sukkel om 'n bankrekening oop te maak.

Dan het sy vir my 'n selffoon kontrak uitgeneem wat ek later die maand oorskuif na my rekening. Dit het baie gehelp met die internet en alles.

Ek het die week aansoek gedoen online vir my health card. Baie maklike proses en het die dokumente opgelaai. 'n Dag later het hulle my laat weet dis goedgekeur en my kaart sal teen die einde van die maand hier wees.

Ek het 'n afspraak gemaak om my SIN nommer te kry wat amper dien soos ID nommer klink dit my. Ook online en dan bel iemand jou die volgende dag. Die volgende dag het iemand my gebel en die oproep was 'n plesier. Die ou het my engels verstaan. Hy het vir my vooraf ges hy gaan inligting op hulle stelsel intik soos ons aangaan so as hy stil is, beteken dit nie hy ignoreer my nie. Met ander woorde ek het nie nodig gehad om heeltyd te vra: " Hallo, hallo, is yous still theres, hello?"

Ek moes ook die krag, gas en utilities op my naam sit vir die huis wat ek huur. 3 verskillende plekke gebel vir dit. Dit het by al 3 net EEN oproep geneem en nie een keer afgesny nie en dis oorgedra.  :imaposer:

Tensy ek iets mis, moet ek nog net die learners gaan skryf en uitpasseer sodat ek 'n Kanadese lisensie het.

Dan gaan ek nou my stoof en mikrogolf se tyd instel, want ek verwag nie enige loadshedding wat die tyd gaan reset. :ricky:

Willywarmer? Nee ek is te bang vir elektrisiteit so naby daar :imaposer:


« Last Edit: November 08, 2020, 06:39:29 pm by Worsbeer »
KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 
The following users thanked this post: LukasB9

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Kanada 2.0
« Reply #58 on: November 09, 2020, 03:21:57 am »
@Worsbeer

Dankie vir die terugvoer.

Wonderlik as mens reeds familie daar het, asook ń baas wat vir jou omgee!

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline corne.l

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,286
  • Thanked: 23 times
  • Say what?
Re: Kanada 2.0
« Reply #59 on: November 09, 2020, 07:22:44 am »
Daar vat hy!

Sterkte daar  :thumleft:
in vino veritas, in cervesio felicitas

Yamaha XT1200Z (2010) - SOLD
Yamaha XT660Z (2009) - SOLD
BMW F650GS Dakar (2004) - SOLD