Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Pad Toestand Ficksburg  (Read 103 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Sommer Ek

Pad Toestand Ficksburg
« on: September 02, 2021, 12:47:15 am »
Daar is so baie stories oor slegte paaie  dat ek liewer hier vra . Wat  is die toestand van die pad Senekal Rosendal Ficksburg (R70), Ook Ficksburg Fouriesburg Clarens (R26 en R711)  Asook die pad Fouriesburg Slabberts Bethlehem (R26) Ek sal julle insette baie waardeer.
 

Offline Tampan

Re: Pad Toestand Ficksburg
« Reply #1 on: September 02, 2021, 07:59:24 am »
Van Clarens af Fouriesburg toe is die pad goed, maar van Fouriesburg af verder wes is hy baie sleg. Vol slaggate en baie Lesotho verkeer.
Nie onrybaar nie, maar jy moet baie versigtig en stadig ry.