Touring Screen 2010Bmw F800gs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 31, 2019
Messages
3
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Hi Almal

Ek soek asb raad .
Ek het n 2010 BMW F800gs met n Isotta touring screen en sukkel verskriklik met buffering vanaf 115km/h.
EK is so 1.76m lank en gebruik Arai TourX-4 helmet
Is daar enige voorstelle vir n screen of screen met deflector wat julle kan maak asb ?
PS! EK het al natuurlik die std screen asook die MRA Vario screen ook gebruik.
 
Top