0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Excellent report, tx. for sharing. I bet this took you out of your comfort zone and unleashed that lost vigor.
Ek is sooo bly jy is ok en veilig terug vriendin! Bly jy was weer in Kenhardt! x
Wow Rynet Respect ou girl Very well written too
Quote from: Diesel & Dust on January 13, 2011, 02:26:53 pmWow Rynet Respect ou girl Very well written too Tx en hehe my ma het gister my RR gelees , toe het sy my lekker uitgeskel oor al die spel en tik foute ( wat ek nog moet regmaak ) , toe gese^ ek is mal , and laastens dat op my ouderdom moet ek begin dinge stadiger neem, en nie meer soos 'n kind op tree nie
Quote from: Rynet on January 13, 2011, 04:54:08 pmQuote from: Diesel & Dust on January 13, 2011, 02:26:53 pmWow Rynet Respect ou girl Very well written too Tx en hehe my ma het gister my RR gelees , toe het sy my lekker uitgeskel oor al die spel en tik foute ( wat ek nog moet regmaak ) , toe gese^ ek is mal , and laastens dat op my ouderdom moet ek begin dinge stadiger neem, en nie meer soos 'n kind op tree nie your mum is just jealous
Quote from: Side-Chick on January 12, 2011, 07:32:54 pmEk is sooo bly jy is ok en veilig terug vriendin! Bly jy was weer in Kenhardt! xHello Vriendin.Baie nice om jou weer op die forum te sien . Ja die Kenhardt Hotel het nou sommer dubbel baie goeie memories , van julle lekker troue- naweek daar , en nou weer ons WD Oujaars-aand party xxxxx