Watty
Race Dog
- Joined
- Jun 22, 2006
- Messages
- 3,954
- Reaction score
- 3
- Location
- Port Elizabeth
- Bike
- Suzuki Djebel 250XC
?n Man met ?n groter as normale kop, ?n bromponie en twee verkeersbeamptes was gister hier die bestanddele vir ?n wilde jaagtog in die strate van die Vriendelike Stad. Hierdie storie is nie net waar nie, maar regtig skree snaaks!
Bromponie in fliek-jaagtog (Die Burger)
Bromponie in fliek-jaagtog (Die Burger)