Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: What Bash?  (Read 1823 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Uiltjie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,570
  • Thanked: 3 times
  • Caledon
    • http://www.goudinie.co.za
Re: What Bash?
« Reply #20 on: July 27, 2007, 12:28:48 pm »
Uiltjie,  seker een van die slinkste metodes om die Boegoeberg manne na Hogsback te lok.  Mooi so!

Nee wat Watty, sy is baie gemaklik, sy sal nie omgee of dit Hogsback, Dogsback of Boegoeberg is nie, sy wil net saam, en O! Ja! sy hou BAIE van Tequila!
"Sit vis vobiscum."
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: What Bash?
« Reply #21 on: July 27, 2007, 12:32:37 pm »
Een ding is verseker Uiltjie, jou niggie sy bynaam is beslis nie Wollie nie. :D
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Uiltjie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,570
  • Thanked: 3 times
  • Caledon
    • http://www.goudinie.co.za
Re: What Bash?
« Reply #22 on: July 27, 2007, 12:39:32 pm »
OK, vir julle wat die trhread mooi dophou, hier is die foto van haar maatjies.  Julle moet gou kyk, ek gaan die afhaal voor die skole uitkom en die anties van die suur ou ballies op die forum terug is van die werk af...ek het laas baie moeilikheid gekry....

Laat weet maar as daar nog plek is vir pillions asb.
« Last Edit: July 27, 2007, 12:52:04 pm by Uiltjie »
"Sit vis vobiscum."
 

Offline tatoo

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 402
  • He who has no goal to reach is already there?
    • Legally Armed Western Cape
Re: What Bash?
« Reply #23 on: July 27, 2007, 12:42:46 pm »
Uiltjie die maatjie in die middel kan maar saam met my ry, sal plek maak. As jou niggie nog nie plek het nie sal ek dan eerder vir haar n lift gee siende dat ek en jy mekaar ken en ek enige tyd jou familie sal help.
Freedom just another word for nothing left to lose.
 

Offline Uiltjie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,570
  • Thanked: 3 times
  • Caledon
    • http://www.goudinie.co.za
Re: What Bash?
« Reply #24 on: July 27, 2007, 12:45:44 pm »
Uiltjie die maatjie in die middel kan maar saam met my ry, sal plek maak. As jou niggie nog nie plek het nie sal ek dan eerder vir haar n lift gee siende dat ek en jy mekaar ken en ek enige tyd jou familie sal help.

Weet jy, jy is so 'n nice ou!  Ek sal haar dadelik laat weet.  Sy sal beslis nie mind om op 'n Vara soos joune te ry nie!
"Sit vis vobiscum."
 

Offline Uiltjie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,570
  • Thanked: 3 times
  • Caledon
    • http://www.goudinie.co.za
Re: What Bash?
« Reply #25 on: July 27, 2007, 12:49:30 pm »
Ek het haar nou net gebel, sy sĂȘ dis reg.

Sy het 'n ander maatjie wat nie die dag by was toe ek die foto geneem het nie, wat wil saamgaan.  Sy is in advertising.  As jy dalk weet van iemand met soortgelyke belangstelling, laat weet maar asb.
« Last Edit: July 27, 2007, 12:52:28 pm by Uiltjie »
"Sit vis vobiscum."
 

Offline Buddy

Re: What Bash?
« Reply #26 on: July 27, 2007, 12:51:34 pm »
Tatoo - It looks like she could kickstart a Varedero too! ::)
The Townkraaier of Kraaifontein
 

Offline Uiltjie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,570
  • Thanked: 3 times
  • Caledon
    • http://www.goudinie.co.za
Re: What Bash?
« Reply #27 on: July 27, 2007, 12:53:38 pm »
OK, pics gone!

Thanks Luckystriker for that brief moment of joy! ;D

It's Friday after all..... :D
« Last Edit: July 27, 2007, 12:55:50 pm by Uiltjie »
"Sit vis vobiscum."
 

Offline tatoo

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 402
  • He who has no goal to reach is already there?
    • Legally Armed Western Cape
Re: What Bash?
« Reply #28 on: July 27, 2007, 01:03:42 pm »
Die pic's is dalk gone maar die prentjie sal nooit vergete wees nie, dankie. I've always wanted a pillion who could kickstart my bike.
Freedom just another word for nothing left to lose.
 

Offline Uiltjie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,570
  • Thanked: 3 times
  • Caledon
    • http://www.goudinie.co.za
Re: What Bash?
« Reply #29 on: July 27, 2007, 01:06:28 pm »
What now????

I just had 9 members watching this thread 10 minutes ago, now they're gone ??? ???

What happened?
"Sit vis vobiscum."
 

Offline tatoo

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 402
  • He who has no goal to reach is already there?
    • Legally Armed Western Cape
Re: What Bash?
« Reply #30 on: July 27, 2007, 01:09:14 pm »
Gone with your cousin's pic boet >:D
Freedom just another word for nothing left to lose.
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: What Bash?
« Reply #31 on: July 27, 2007, 06:07:11 pm »
Nou ja, ons was laas besig om te kyk na die paaie Hogsback toe sonder Uitjie se niggie.
Wa is die George manne dan, Pad, TrailRider, kom nou manne. As BoJ dalk kan help sal dit gaaf wees. ??? ??? ??? ???
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: What Bash?
« Reply #32 on: July 27, 2007, 06:16:38 pm »
TR, wie loer kry niks :D :D :D :D :D
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 2 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: What Bash?
« Reply #33 on: July 27, 2007, 06:24:04 pm »
Hi

Daar is 'n paar lekker paaie - hoekom nie sommer baviaans deur nie?
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: What Bash?
« Reply #34 on: July 27, 2007, 06:26:44 pm »
Weetie ??? Wil daai een dalk uit hou vir 'n ander naweek.
Joubertina en Karreedouw deur of weet jy van 'n meer senic pad ??? ??? ??? :D
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Trailrider

  • Southern Cape
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,238
  • Thanked: 2 times
  • "Africa Twin Lite"
    • Trailrider
Re: What Bash?
« Reply #35 on: July 27, 2007, 06:37:09 pm »
George - 7 Passe pad tot by Knysna - Prins Alfreds Pas oor - Joubertina