Geluk Deon
Sal maar 'n Njakkermeister bommetjie op jou vat vanaand.
Moet sê, ook die eingste ene waarvoor ek my AT sal ruil, as dit ooit gebeur!!
En...........die resessie se moer, sal altyd plan maak vir geld vir bikery!!
Ek het natuurlik geweet dit gaan gebeur.
Gelukkig het ek 'n BMW Roadside Assistance sticker op my pannier.
Nee wat hy loop mooi, alli pêlle het 1200's en ek hou altyd goed by, my gat jeuk net.
Ek is maar net 'n @ ou. :biggrin:
It's a decent bike and the price is good. I agree try to get it down to Say 22K.
Not going to get anything close to that for less than 40K. Get the chassis number and check with Yamaha which year model it is and if they will be able to supply parts if needed.
If those things check out and the...
Stem saam, 1200 gaan te groot wees. Is mooi fiets, maar lyk soos opgeblaasde Transalp.
Anyone with some tips how to up power on my @? Het klaar K&N en Bosson. Gaan Bosson nou vervang met Arrows. Wat van jetkit en waar kry mens dit??
Dankie Boys!!
Ek is so bly daar is nog van julle wat so voel. Daai Do@ste geen ons almal 'n slegte naam. Snaak dat dit ook altyd hulle is wat bloei. Daar gaan elke jaar meer as 5 manne heen om Rooiels toe...........en dan is almal hartseer en almal sê hulle was sulke goeie bikers!
Hou julle...
Baie welkom
Vir panniers, Touratech of Bikegear.co.za. Touratech se diens is useless so kyk op Bikegear.
So 8K vir goeie stel, alles ingesluit.
Beers O0