Recent content by Arajeng

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    SUSPENSION DROP ON 1999 FUNDURO???

    Nou is hy te laag TONTELDOOS!!!!!!  ;)
  2. A

    Wanted 1999 Funduro seat

    Also need a Stand??????????????
  3. A

    SUSPENSION DROP ON 1999 FUNDURO???

    :thumleft:
  4. A

    Wanted 1999 Funduro seat

    Want to use the seat as a second one to lower the bike
  5. A

    Wanted 1999 Funduro seat

    Looking for a seat, no matter condition, just the frame must be ok. F650 Funduro
  6. A

    SUSPENSION DROP ON 1999 FUNDURO???

    Thanks  :thumleft: :thumleft:
  7. A

    SUSPENSION DROP ON 1999 FUNDURO???

    Is that possible to drop a Funduro with 60 to 80mm, by lower the front forks and any suggestions for the back??
  8. A

    Funduro - KTM SE Fender?

    No problem Kobus.
  9. A

    Funduro - KTM SE Fender?

    Ek het vir my dogter wat baie kort is 'n Funduro gekoop by 'n doggie, ek sal op 'n manier die suspensie moet drop, kan ek bv die vurke 30/50mm laat deur gly en wat se raad is daar vir agter?
  10. A

    What does the inside of your Garage at home look like??

    Ek sal nogal hou van so persoonlike garage soos LuckyStriker sin, myne word gebruik om alles wat nie meer in die huis welkom is nie, te stoor, dit is my werks kamer, vir veiligheid word elke beweegbare ding daarin toegesluit en dan........ is dit 'n dansvloer, partytjie area en dan......... werk...
  11. A

    Accident on the Kromdraai road (Lanseria area, Gauteng)

    Gevaarlike stuk pad daardie en daar is geen verdraagsaamheid tussen bikers en fiets ryers  :pot: Sterkte vir daardie mense!!!!
  12. A

    WD se pa down

    Sterkte daar!!!!!!!!!
  13. A

    Hallo da!!

    Thanks Robski, Watty, Charw, AntonDP en Tondeldoos, Arajeng voel welkom!!
  14. A

    Hallo da!!

    Hallo julle, ek is van Transvaal in die Wesrand, nuut op WILD DOG, maar het al bietjie rond geloer en ek hou van hierdie besige Forum. As gesin hou ons van die twee wiel ding, of dit nou teerpad, grondpad of inni bos is, ons is mal oor al wat 'n agterpad is in Suid Afrika en onse Buurlande. Hoop...
Top