Hallo da!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Arajeng

Puppy
Joined
May 11, 2010
Messages
15
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
Hallo julle, ek is van Transvaal in die Wesrand, nuut op WILD DOG, maar het al bietjie rond geloer en ek hou van hierdie besige Forum.
As gesin hou ons van die twee wiel ding, of dit nou teerpad, grondpad of inni bos is, ons is mal oor al wat 'n agterpad is in Suid Afrika en onse Buurlande.
Hoop ons sal lekker saam gesels oor alles en nog wat!!!!
Next time I will post in English.
 
Top