Goeiedag dit is Beertjie my trip wat Angola toe sou gaan het deur die mat geval ek sal definitief nou die Bash meemaak dit is nou as my friende Richus hulle my weer wil saam he. :3some: Ek hoop nie julle het my T hemp te diep gebere nie want ek soek hom nou weer , sien julle die naweek van die...
Beertjie is daar Steak\chops is reg, maak die T shirt 5xl bietjie n grootseun :naka:
Stoffel ek is van Keimoes het al met n paar Upt manne gereel vir saamry ons moet maar praat.
Dit klink nie vir my na n kak plan nie ek het net mens wat kom kuier uit die Kaap uit ou friend en dankie vir die manne wat my verwelkom het voel sommer klaar welkom, wil net hierdie ding uit die garage vir n slag kry gaan gou Donderdag die vrou laai en saam met friend (1200 bmw) na Molopo ry...
More my naam is Riaan ek is van die Noord Kaap en ek ry n Ktm 990 ken al n paar van die friende was al saam Koes rally toe n jaar terug beplan ook om die Bundu Bash by te woon, hoop om nuwe friende te maak en baie te bike. Groete van die Beer O0