Recent content by Blindside

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    WANTED: Yamaha WR450

    Ongelukkig ook geen papiere....
  2. B

    WANTED: Yamaha WR450

    Ongelukkig ook geen papiere
  3. B

    WANTED: Yamaha WR450

    Hier by my staan ook een , 2006 bike lyk baie mooi en jy kan net klim en ry. Ek is in Vredendal
  4. B

    Bad Boy Racing pants and top..

    PM My jou nommer ek sal dit neem.
  5. B

    After some inspiration.. race ons Weskus-style...

    Ek is in vir môre aand.......  Laat weet maar hoe laat ons ry.
  6. B

    2004 KTM 950 Adventure - SOLD

    Was jy al by julle stalletjie, kyk bietjie daar, dan sal jy sien ek doen ook so nou en dan iets...hahaha!!! Ek het klaar my goed reg sal vanaand met jou praat.
  7. B

    2004 KTM 950 Adventure - SOLD

    Ek stel def. belang in die fiets. Op die oomblik is ek net baie besig, doen die Namakwa / Huisgenoot fees se krag. As ek 'n tydjie kry sal ek gou kyk of ek my reelings kan maak. Sal in kontak bly!!!!!
  8. B

    Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

    Mof ek het my hond gekry, hoor jou vrou wil hon so graag daar gehou het. Ek sal jou seker by die vleisfees sien. Rickus hoe was die gensbok rally toe die naweek?
  9. B

    Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

    Willem jy kan maar 'n slag Vredendal toe kom. Ek het al amper vergeet hoe jy lyk so lanklaas het ons saam gekuier. Dewald jy kan nie elke aand saam met my en Boetie bier drink nie, jy al eers die report moet klaarmaak. Die manne wag!!!!  :deal:
  10. B

    WC Bash - Ride Report

    Wanneer word die troefkaarte op die tafel gewgooi? ONE OF A KIND of is dit 'n FULLHOUSE...... :bootyshake:
  11. B

    WC Bash - Ride Report

  12. B

    WC Bash - Ride Report

    Ek wag al lankal vir die foto....... "Stoetbul die verskriklike"......Jy kan bly wees hulle het nie jou flits gekiek nie :imaposer:
  13. B

    Biedouw Vallei langs na die Tankwa Bash

    Fantie watse trui het jy dan vir 'n profile pic.....? Ek dog dan jy's 'n BUL!!!!! :imaposer:
  14. B

    Biedouw Vallei langs na die Tankwa Bash

    Ek worry nie veel oor onval of enige iets nie, maar volgende keer moet daar maar 'n pot gaan. Ek sal my besigheid beter pak en beplan in die toekoms....... Roelof dankie vir jou tips vir die sand, Sondag toe ry ek sommer baie beter in die sand. " Kyk waarheen jy wil ry" dit werk. Dankie vir...
Top