Ek worry nie veel oor onval of enige iets nie, maar volgende keer moet daar maar 'n pot gaan. Ek sal my besigheid beter pak en beplan in die toekoms.......
Roelof dankie vir jou tips vir die sand, Sondag toe ry ek sommer baie beter in die sand. " Kyk waarheen jy wil ry" dit werk.
Dankie vir...