Recent content by die gompou

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. die gompou

    Pirelli Scorpion Trail - What's the Verdict?

    I've done 16,000 (80% tar) on mine on a 800GS and I believe there are another 3,000 km still left in the rear. I have some cracking though. The front is still looking great. So I am now buying the Anakee 2 for the rear only and will be able to do a nice comparison in 6 months or so. Magic on...
  2. die gompou

    Vinnige Karoo Trippie

    Dankie man Oom Bokveld, ek waardeer die insae. My pa is van Buffeljags oorspronklik, ek het jou idee / roete vir hom gelees en die idee begin posvat. Ek het Koedoeskloof baie raakgesien op die posts so sal definitef daar wil gaan besoek afle. Die Wild Dogs is so nice met nuwe ouens ... Eks...
  3. die gompou

    Vinnige Karoo Trippie

    slip slip sliding away Sondag raak ek so 5 uur die oggend wakker terwyl dit nog reen.  Of weer reen. Wie weet. Smaak my daar bo op Gannaga Pas reen dit heeltyd. Maar ons slaap verder tot so 7 uur se kant toe. Dis nie meer aant reen nie, maar my calculations is gemaak. Die pad moet vieslik lyk...
  4. die gompou

    Vinnige Karoo Trippie

    Right, Dag 2. Vandag sien ons Verneukpan. 8 Uur die oggend begin ons eiers en worse en spekke eet. Die Ark is so gesellig dat ons nie voor 9 uur wegkom nie. Reguit Noord na Swartkop toe, die eerste shift is so 170 km en die pad is lekker. Net koud. En ek dink nog in my agterkop oor die reen wat...
  5. die gompou

    Vinnige Karoo Trippie

    Nuwe Poster hier, maar lees al 'n tydjie aan die groot trips. Myne is maar klein want ek kom moelik weg vir meer as 'n paar dae op 'n slag . Ek en my pa besluit ons gaan 'n trip probeer inwerk elke 2 maande ten minste. Hierdie was Numero Dos. Ek is vroeg Donderdag die 25ste by die werk in...
Top