Die Nexx tick wel al die boxes. Selfs die Sena mount.
Ek was noudi dag by Riders in SSW (om een te koop) - kry toe 'n baie unhappy bul daar.
helmet het krake op shell, die chin guard (wat die wind uithou) het die ou verloor en wag al 3 maande vir sy order.
Glo die importer wat nie up te...
Just to go slightly off track but still relevant.
I ride with a Arioh S4, broke the screen and visor so recon it is time for an upgrade. (BTW the peak can remove on this helmet - wind noise exactly the same, so I put it back)
Would really like to get the build in "sunglasses" & a peak...
Dankie Takashi, voor lyk ok vir eers. Sal jou PM as die tyd reg is. tnx
KTMjedi, ek ken die E07 goed - gewoonlik so 8000 - 9000km agter. Dink ek moet die E08 fit en kyk wat hy maak.
Dankie vir julle insette
Jis Skimnerf (wilde naam :imaposer:)
Ek het nou 'n set (net agter) Pirelli Scorpions sat gery in 5000km - daar is seker 600km oor! Ek moet defnetief iets kry wat langer hou.
Gedink aan Anakee 3 of heidenau scout - ek weet die scout is crap op nat pad, maar kilos is goed.
Een van my pals het...
Akropovic slip on (titanium header set thrown in) - R4500 (Reserved)
Top Box and plate (BMW Vario - scratched) - R1200 (Reserved)
If these items become available, and will fit on a 800 adventure, I will take them :thumleft: