Yes Yes !!!
Ouens ... Ek het daar groot geword in die omgewing... Daai pad teen die LEER n paar keer op en af en gaan kamp in DIE HEL as n skool laaity !!!!
Daar is geen manier behalwe die bike opbreek in stukke en dra nie !!!!!
Die alternatief ... Bou n vlot en dryf Matjiesvlei toe ... naby...