Recent content by Fanie1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Ktm 950 power loss.

    Die fiets was warm toe hy dit doen en dit voel so as ref laag en hoog is. Ek kon darem na 500m by my stoor stop so sal vanmiddag of more oggend luister of ek iets wys kan word. Maar skrukerig om self te veel te woel so sal maar deur die tonnel moet Kaap toe. Dankie Redrum en JohnB. Lyk my dit...
  2. F

    Ktm 950 power loss.

    Goeie dag. Ek het n 2006 Ktm 950s en vanoggend het ek so 2km gery toe my fiets skielik krag verloor. Het gevoel of daar n klop by my linker voet is (gear lever kant). Ek het die fiets laas jaar Oktober gekoop so is n nuweling en wil weet wat moontlik die oorsaak kan wees. Waar in die Wes Kaap...
  3. F

    Introduction

    Hallo Almal Baie dankie vir die aanvaarding by die forum. Ek het as kind op die plaas motorfiets gery en toe begin die grootmens lewe en dit bly eers bietjie agter. Na die afgelope 3 jaar se dreig het ek einde laas jaar vir my n KTM 950 adventure S gekoop en soek gereeld verskoning om te ry...
Top