Ktm 950 power loss.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 2, 2015
Messages
2
Reaction score
0
Location
Robertson Wes Kaap
Bike
KTM 950 Adventure S
Goeie dag.
Ek het n 2006 Ktm 950s en vanoggend het ek so 2km gery toe my fiets skielik krag verloor. Het gevoel of daar n klop by my linker voet is (gear lever kant). Ek het die fiets laas jaar Oktober gekoop so is n nuweling en wil weet wat moontlik die oorsaak kan wees.
Waar in die Wes Kaap kan ek na dit laat kyk?

By voorbaat dank.
Fanie.  

Kan dit dalk die petrol pomp wees wat besig is om te gaan of sy hy dadelik vrek as dit die geval is.
 
Top